Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
October 04, 2019MAN VAN CIRENE deur F.A. Venter - Episode 12Simon en Debora-hulle kom uiteindelik pootuit in Alexandrië aan. Hulle word egter spoedig ontnugter. Die weduwee by wie Rufus in Alexandrië tuisgegaan het, het 'n waaghalsige plan vir hulle beraam....more14minPlay
October 03, 2019MAN VAN CIRENE deur F.A. Venter - Episode 11Debora is opgewonde oor die vooruitsig om Rufus weer te sien. 'n Onverwagte gesprek met Juba laat haar diep nadink oor die man van Galilea....more15minPlay
October 02, 2019MAN VAN CIRENE deur F.A. Venter - Episode 10Esegiël en Juba kondig aan dat hulle saam met Simon en Debora na Egipte gaan vlug. Die Romeinse kaptein wat hulle met sy soldate agtervolg, moet 'n belangrike keuse maak....more15minPlay
October 01, 2019MAN VAN CIRENE deur F.A. Venter - Episode 9Cirene se inwoners het in opstand gekom. Onderweg na sy sel van die praetorium af, verander Simon se omstandighede onverwags....more14minPlay
September 30, 2019MAN VAN CIRENE deur F.A. Venter - Episode 8Simon se verhoor verloop baie sleg vir hom. Benewens sy kommer oor Debora alleen by die huis, word sy grootste vrees bewaarheid....more14minPlay
September 27, 2019MAN VAN CIRENE deur F.A. Venter - Episode 7Simon kom vroegaand by sy dorsvloer aan terwyl Romeinse soldate en slawe besig is om sy koring op waens te laai om na Rome te verskeep. Sy impulsiewe reaksie het ingrypende en blywende gevolge vir hom, Debora, Esegiël en Juba....more15minPlay
September 26, 2019MAN VAN CIRENE deur F.A. Venter - Episode 6Die goewerneur van Cirene, Sextus Quirinius, waarsku 'n afgesant van Rome, Gaius Papinius, dat die lae graanprys tot 'n opstand kan lei, veral omdat 'n timmerman van Galilea besig is op die Jode met 'n nuwe idee op te sweep....more13minPlay
September 25, 2019MAN VAN CIRENE deur F.A. Venter - Episode 5Simon konfronteer Alexander oor sy beroep as slaweopsigter op 'n Romeinse galei, en storm by die huis uit. Debora vertel Alexander waar sy en Rufus se name vandaan kom....more15minPlay
September 24, 2019MAN VAN CIRENE deur F.A. Venter - Episode 4Simon kom tuis en vaar uit teen die Nasarener wat by die tollenaar gaan eet het. Hy noem terloops dat hy 'n potjie met Vitellius geloop het. Debora is erg bekommerd. Terwyl Simon nog probeer sê dat Quirinius hom nie aan die voorval sal steur nie, verskyn daar 'n Romein in die deur......more14minPlay
September 23, 2019MAN VAN CIRENE deur F.A. Venter - Episode 3Esegiël is onrustig oor die gevolge van hulle skermutseling met Vitellius, maar Simon is meer bekommerd oor die feit dat iemand wat homself die titel van Messias aanmatig, by 'n tollenaar gaan eet het. Plaas Herodus die timmerman en nie die Doper nie se kop afgekap het......more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.