Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
December 12, 2013DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 21Charl en Billy probeer om meer inligting oor Miss Bernardo in die motel se gasteboek te kry, maar word net deur meer raaisels begroet. Wie is in die swart paneelwa en is daar 'n verband tussen Miss Bernardo en die paneelwa? Scooter Julies glo Denny het Charl en Billy gevra om hom en Mandy September dop te hou....more12minPlay
December 12, 2013DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 20Charl en Billy se ondersoek lei na 'n chalet by die motel op Beaufort-Wes waar hulle tuisgaan. Wie of wat wag hulle in agter die deur wat hulle die ganse oggend al sit en dophou? Maans wys Pieter planne vir die bou van 'n straalmotor, wat 'n motor se aanjaer inkorporeer, en daar byt die gogga Pieter ook!...more13minPlay
December 11, 2013DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 18Die waarheid oor Maans se besering kom aan die lig en Landi besluit dis tyd om sake tussen haar en Denny reg te stel....more12minPlay
December 11, 2013DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 19Landi en Denny se soen ontketen gemengde reaksie onder die ouers: Elizabeth en Dorothea is hoogs tevrede dat hulle plan gewerk het om die twee bymekaar te kry, maar Maans en Pieter is hoogs ontsteld. Wanneer die vrouens uitvind wat die rede vir hulle mans se ontevredenheid is, steek hulle dit vir mekaar weg. Op Beaufort-Wes ontdek Billy dat die geheimsinnige swart paneelwa weer uit die niet verskyn het en hy en Charl besluit om ondersoek in te stel....more14minPlay
December 05, 2013DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 17Maans-hulle se huis is uiteindelik weer gereed om bewoon te word na die skade wat die suigwaaier en …...more14minPlay
December 04, 2013DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 16Charl en Billy kom op Bloemfontein aan waar 'n geheimsinnige swart paneelwa Charl byna omry. Elizabe…...more13minPlay
December 03, 2013DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 15Denny bel Elizabeth uit die stad om te sê dat hy die een meisie wat vir hom alles beteken, gesê het …...more14minPlay
December 02, 2013DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 14Denny hou vol dat Landi hom nie sal wil ken as sy alles omtrent sy verlede moes weet nie. Sy probeer…...more14minPlay
November 29, 2013DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 13Maans erken teenoor Pieter dat Denny se verlede ook hulle vriendskap benadeel het en dat hy dit graa…...more12minPlay
November 28, 2013DIE MAANSFAKTOR deur Eben Cruywagen - Episode 12Landi nooi haarself vir ete by Maans-hulle en laat Maans in die verknorsing, want hy was veronderste…...more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.