Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
January 31, 2020MiddagvervolgverhaalChrista kry 'n oproep van Francois se koerant dat hy nie by die werk opgedaag het nie. Jolene is angstig om terug te kom by die gastehuis nadat haar ma al die skindernuus met haar deel....more0minPlay
January 30, 2020MiddagvervolgverhaalFrancois is ontsteld toe hy by Christa verneem dat Belinda sy ma en Basjan uitgevang het, en niemand vertel hom daarvan nie. Fanie nooi speurdersersant Jantjies om saam met hom piña coladas te drink. Ansie is in toestand nadat Francois haar vra om hulle troudag uit te stel tot ná haar ouers se egskeiding....more0minPlay
January 29, 2020MiddagvervolgverhaalBelinda vra Basjan om uit te trek, na aanleiding van die halfnaak-voorval met Christa in sy studeerkamer. Fanie vra Belinda om viskoekies van die karpe te maak wat hy gevang het. Basjan neem Francois op 'n uitstappie na die ontwikkeling vir 'n koerantstorie....more0minPlay
January 28, 2020MiddagvervolgverhaalChrista daag by Basjan op en is ontsteld dat hy en Belinda weer goeie vriende raak. Fanie besluit om weg te kom van die swembad af en te gaan hengel by Boegoedam. Francois doen navraag by kaptein Jafta om uit te vind of hulle al kon bepaal hoe Dirk Dippenaar se bakkie op Basjan se grond beland het....more0minPlay
January 27, 2020MiddagvervolgverhaalFanie kla by Belinda oor sy buurvrou se stort wat hom snags wakker hou. Speurdersersant Jantjies lig Basjan in dat hulle besluit het Jakob se dood was net 'n ongeluk. Daleen doen navraag by Belinda oor Ansie wat al weer vir Christa Cronje van diefstal wil aankla....more0minPlay
January 24, 2020MiddagvervolgverhaalAnsie is opgewonde dat haar ma teen haar pa opstaan, en ook die ander huis gaan eis as deel van die egskeidingskikking. Speurdersersant Jantjies vra vir kaptein Jafta om weer saam met hom die kleinhoewe buite die dorp te besoek waar Dirk Dippenaar vermoor is....more0minPlay
January 23, 2020MiddagvervolgverhaalBelinda lig Basjan in dat sy hulle huis saam met die gastehuis gaan eis as deel van die egskeidingskikking. Basjan nooi vir speurdersersant Jantjies uit vir 'n braai. Kaptein Jafta konfronteer vir Fanie oor die storie wat hy vir Jantjies vertel het oor die swartmamba en Jakob Maritz....more0minPlay
January 22, 2020MiddagvervolgverhaalBasjan is bang dat Dirk se gesteelde bakkie, wat op die ontwikkeling se grond gevind is, sleg op hulle planne kan reflekteer. Fanie laat hom nie deur speurdersersant Jantjies intimideer nie. Dalene en Jantjies spekuleer oor die verwantskappe tussen die verskillende rolspelers op die dorp....more0minPlay
January 21, 2020MiddagvervolgverhaalBelinda probeer uitpluis hoekom Fanie Louw eintlik kom vakansie hou het by hulle gastehuis van alle plekke. Francois keer terug na Upington, en neem Ansie op 'n verrassende uitstappie wat die groen Kalahari se duine behoorlik laat brul....more0minPlay
January 20, 2020MiddagvervolgverhaalTydens Jakob Maritz se begrafnis-afskeidspartytjie by die gastehuis, word verskeie menings gelig oor wat presies besig is om in die klein Kalaharidorpie te gebeur. Tot almal se verbasing daag speurdersersant Herbert Jantjies onverwags daar op…...more0minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.