Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
May 27, 2019MiddagvervolgverhaalDie trein word aangeval deur 'n groep boewe. Terwyl John -John die trein aan die gang kry, is Anton en Wolf besig om die rowers van die trein af weg te hou. Karien kry hulp met die gaste uit 'n onverwagse oord. Rix Voster is 'n jong vrou wat ook haar deel wil doen om te help....more0minPlay
May 24, 2019MiddagvervolgverhaalDie trein ondervind 'n meganiese probleem, en dit los die gaste gestrand in die middel van nêrens. Nina het haar hande vol met die gaste. Anton en John-John probeer die probleem oplos, maar Wolf maak dit moeilik vir hulle. Hulle kom agter dat iemand uit die bos uit hulle dophou. Wie kan dit wees?...more0minPlay
May 23, 2019MiddagvervolgverhaalDelia se liggaam word in die ontspanningswa gevind. John -John en Ruth moet vir Anton help om haar te skuif voor die ander gaste iets agter kom. Anton vermoed dadelik dat Wolf iets met haar dood te doen het, maar Wolf ontken dit....more0minPlay
May 22, 2019MiddagvervolgverhaalRoux en Karien bly alleen agter op die trein, en het 'n diep gesprek waar hulle hulle harte teenoor mekaar oopmaak. Delia en Wolf probeer met die storm saam 'n transaksie afhandel. Ruth en John -John sien vir die eerste keer presies wat gebeur....more0minPlay
May 21, 2019MiddagvervolgverhaalRoux ontwyk vir Karien, en John -John raak dieper betrokke by Delia se sake. Wolf kry dit reg dat die uitstappie wel plaasvind, en daar is donker onweerswolke aan die kom. Sal die uitstappie goed afloop?...more0minPlay
May 20, 2019MiddagvervolgverhaalRoux sien uiteindelik die skildery wat Karien van hom geskilder het. Wat sal hy daarvan dink? Nina stel 'n uitstappie af omdat daar 'n slegte weervoorspelling is. Wolf en Delia bedink 'n plan om vir die groep om wel op die uitstappie te gaan. Hoekom is dit vir hulle so belangrik?...more0minPlay
May 17, 2019MiddagvervolgverhaalRuth en Karien bak 'n verjaarsdagkoek vir Roux, met katastrofiese gevolge. Delia en Wolf ontmoet vir die eerste keer, en die vonke spat. Wat sal Roux van sy verrassingspartytjie dink?...more0minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.