Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
May 16, 2019MiddagvervolgverhaalDaar word inkopies gedoen. Terwyl Nina en Karien in die winkels is, kom hulle agter dat Delia vir John -John saamgesleep het om haar te help. Delia koop 'n paar interessante goed by 'n hardewarewinkel, en Nina wil dit van nader bekyk. Sal sy uitgevang word?...more0minPlay
May 15, 2019MiddagvervolgverhaalNet voor Debra vertrek, los sy 'n boodskap vir Anton. Karien begin saam met Nina 'n koek bak vir Roux se verjaarsdag, met katastrofiese gevolge! John-John help vir Anton om die leidraad te ontsyfer wat Debra vir Anton gelos het....more0minPlay
May 14, 2019MiddagvervolgverhaalRoux en Ruth het 'n diep gesprek oor hulle mislukte liefdeslewe. Delia het 'n ekstra wip in haar stap, en soos die dag vorder, kom ons agter dat daar meer aan haar is as wat sy voorgee. Iemand is in groot moeilikheid......more0minPlay
May 13, 2019MiddagvervolgverhaalDebra besluit om vir Delia meer te betrek by van die transaksies. Delia protesteer, maar Debra plaas haar voor 'n ultimatum. Roux besluit om hulle eerste aand in Zambië met 'n tradisionele gereg te vier. Karien wil 'n verrassingspartytjie vir Roux reël....more0minPlay
May 10, 2019MiddagvervolgverhaalAnton probeer sy bes om uit te vind wat hulle besig is om aan te koop, maar Debra is 'n toe boek. Delia waarsku vir Karien om nie op Roux verlief te raak nie. John-John wil by Anton uitvind waarmee hy en Debra besig is....more0minPlay
May 09, 2019MiddagvervolgverhaalAnton en Debra beland in groot moeilikheid op die Zambesierivier. Ruth en John-John het diep gesprekke oor die verlede en die toekoms, en Roux sien die maanboog vir die eerste keer in sy lewe....more0minPlay
May 08, 2019MiddagvervolgverhaalDie toeriste maak reg om die maanboog by die Watervalle te gaan kyk. Anton en Debra het 'n afspraak wat hulle nie kan mis nie. Hierdie keer is Anton versigtig, en maak seker hulle behou die verrassingselement....more0minPlay
May 07, 2019MiddagvervolgverhaalDie trein beweeg oor die grens van Botswana na die Victoriawaterval toe. Anton en Nina maak seker die roete tussen die stasie en Watervalle Hotel is veilig vir die gaste. 'n Hartseer deel van John-John se verlede kom na vore....more0minPlay
May 06, 2019MiddagvervolgverhaalAnton en Nina probeer om hulle verskille opsy te skuif. Karien wil vir Roux skilder, maar Roux het sy bedenkinge, veral nadat Ruth hom bang praat....more0minPlay
May 03, 2019MiddagvervolgverhaalAnton moet vir Debra gaan help in die dorp terwyl die res van die staf voorberei vir aandete onder die sterre.Ruth kry weer erge maagpyne, en vertel vir Nina wat fout is. Debra voel daar is iemand op die trein wat haar planne in die wiele wil ry....more0minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.