Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
May 02, 2019MiddagvervolgverhaalDie trein bereik Francistown, en Karien soek inspirasie wat sy in haar kunswerke wil oordra. Die toergroep gaan op 'n uitstappie na die Tuli-blok met sy oeroue groot bome. Debra verdwyn in die dorp in vir 'n transaksie, en dit lyk nie asof dit volgens plan sal verloop nie....more0minPlay
May 01, 2019MiddagvervolgverhaalAnton wil met mag en mening nie meer deel wees van Richard en Debra se planne nie. Richard laat hom goed verstaan hoe diep hy in die gemors is, en dat hy moet deurdruk. Richard maak ook seker dat Delia presies weet waar sy staan....more0minPlay
April 30, 2019MiddagvervolgverhaalRuth vind meer uit oor Roux, en hoe dit gebeur het dat hy as sjef op die trein beland het. Anton, Debra en Richard gaan saam die eerste groot transaksie maak. Sal dit vlot verloop, of wag daar 'n verrassing op hulle?...more0minPlay
April 29, 2019MiddagvervolgverhaalDie toer doen aan in Gaborone, die hoofstad van Botswana. Terwyl die toergeselskap die stad besoek, is Debra en Richard besig om te besluit wat om met Anton te doen. Sal hulle hom van die trein af probeer kry?...more0minPlay
April 26, 2019MiddagvervolgverhaalAnton moet aan 'n plan dink om die polisiehonde se aandag van die geld af weg te hou. Debra het genoeg gehad van Anton se koppigheid, en besluit om Richard Minnie se hulp te ontbied....more0minPlay
April 25, 2019MiddagvervolgverhaalAnton begin agterkom dat daar 'n gekonkel tussen Debra en Delia is, maar hy het belangriker sake om aan aandag te gee. Die sakke met die geld moet in die kluis kom voor die trein die grens bereik. Kan hy met die hulp van John-John dit regkry?...more0minPlay
April 24, 2019MiddagvervolgverhaalDirk en Annetjie kom tot 'n ooreenkoms oor minder boer en meer vakansies. Anton probeer tussen al sy take deur by die sakke uitkom wat hy moet skuif. Dan is daar 'n ongeluk en iemand doen 'n besering op. Hy besef hy moet so gou moontlik gaan help. Wie kan dit wees?...more0minPlay
April 23, 2019MiddagvervolgverhaalDirk bespreek sy huwelik met Anton, wat nie 'n goeie idee is nie. Debra kommandeer Delia op om 'n boodskap vir haar oor te dra. Werk die twee saam? Anton en Debra moet 'n klomp 50 kg sakke met goud skuif vanaf haar wa na die kluis. Wanneer en hoe is die probleem, want niemand moet dit sien nie....more0minPlay
April 22, 2019MiddagvervolgverhaalAnnetjie en Roux praat oor sy dae as TV-sjef. Delia en Nina bespreek die idee dat daar iemand op die trein is wat op hulle spioeneer. Nina en Debra ontmoet vir die eerste keer, en vryf mekaar dadelik verkeerd op....more0minPlay
April 18, 2019MiddagvervolgverhaalAnton ontmoet vir Delia Wolvaardt en haar likkewaan, Bacchus. Nina ontvang vir Delia Treur, wat ingevlieg het van hoofkantoor af om verder saam te toer. Sal hierdie twee nuwe dames die toer op sy kop draai?...more0minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.