Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
January 30, 2019MiddagvervolgverhaalMatrone vra Floors om 'n ogie oor Hannes te hou ná Frieda se afsterwe. Hannes vertel vir Floors dat Frieda gevra het om veras te word sonder 'n begrafnis. Rupert keer terug na Johannesburg ná Floors se aanbod....more0minPlay
January 29, 2019MiddagvervolgverhaalRupert vra raad by matrone oor die ontwikkeling. Kittie vertel vir Ronnie dat pastoor Joseph sy seun probeer bel het. Matrone bring slegte nuus vir Floors oor tannie Frieda....more0minPlay
January 28, 2019MiddagvervolgverhaalVivienne waarsku Denver dat sy vermoed Floors en matrone konkel agter sy rug met Rupert. Floors neem Rupert op 'n toer van Rus en Vrede, en stel hom voor aan van die inwoners....more0minPlay
January 25, 2019MiddagvervolgverhaalFloors vra matrone om 'n afspraak vir hom met Rupert Aucamp te reël buite Rus en Vrede se perseel. Ronnie vertel vir matrone dat hy pastoor Joseph wou help met sy ID-kaart aansoek, maar volgens die Departement van Binnelandse Sake bestaan hy nie…...more0minPlay
January 24, 2019MiddagvervolgverhaalKittie is emosioneel nadat sy saam met Floors, vir Frieda en Hannes besoek het by die sorgsentrum. Vivienne poog om pastoor Joseph te oortuig om die vergadering by te woon, waartydens Rupert Aucamp die inwoners sal toespreek oor die ontwikkeling....more0minPlay
January 23, 2019MiddagvervolgverhaalDenver is terug op sy pos, maar is geskok dat sy skildery verdwyn het. Floors verneem dat Frieda baie siek is. Hy is ook bekommerd oor Hannes se welstand. Denver konfronteer Rupert oor Santie se Plan B met die ontwikkeling....more0minPlay
January 22, 2019MiddagvervolgverhaalPastoor Joseph is woedend vir Santie omdat sy vir hom gejok het oor haar langtermynplanne met Rus en Vrede. Die inwoners hou 'n protesoptrede teen Santie terwyl 'n joernalis Rus en Vrede besoek....more0minPlay
January 21, 2019MiddagvervolgverhaalFloors lig Santie in dat hy koerante toe sal gaan as sy poog om Rus en Vrede se inwoners te skuif. Santie poog om pastoor Joseph aan haar kant te kry, en belowe om hom te vergoed indien hy haar ondersteun....more0minPlay
January 18, 2019MiddagvervolgverhaalVivienne nader vir pastoor Joseph om haar en matrone te help om van Santie ontslae te raak. Vivienne maak ook verskoning by Petro dat sy gejok het oor Petro wat kamtig vir Denver sou verlei....more0minPlay
January 17, 2019MiddagvervolgverhaalMatrone en Floors bespreek 'n plan om van Santie Kotze ontslae te raak. Petro verneem dat sy tydelik afgedank is tot tyd en wyl die raad oor haar en Denver se vryery 'n besluit geneem het....more0minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.