Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
January 02, 2019MiddagvervolgverhaalFloors daag onverwags op om Hannes se verlowing te vier. Frieda tree weer vreemd op, en sluit haarself in Hannes se woonstel toe. Kittie roep pastoor Joseph se hulp in om Frieda uit te kry....more0minPlay
January 01, 2019MiddagvervolgverhaalDenver spog met sy nuut geverfde kantoor. Matrone bespreek haar bekommernis dat Frieda nie haar pille drink nie. Denver vra Hannes om seker te maak Floors veroorsaak nie 'n bohaai wanneer Rupert Aucamp hulle besoek nie....more0minPlay
December 31, 2018MiddagvervolgverhaalRonnie volg pastoor se raad, en besluit om meer kleurvol aan te trek en ook blomme te plant in die kwekery. Matrone en Vivienne loop hulle vas in 'n Duitse partytjie wanneer hulle ontmoet vir 'n glas wyn....more0minPlay
December 28, 2018MiddagvervolgverhaalFrieda kan nie onthou dat sy met Kittie ooreengekom het om 'n koek en tee partytjie te hou nie. Denver vra matrone om vrede te maak met Vivienne. Matrone is bekommerd oor Frieda....more0minPlay
December 19, 2018MiddagvervolgverhaalFloors deel Hannes mee dat hy sy bakkie se sleutels sal terugkry, en ontsnap voor sy dogter opdaag om hom te kom haal. Vivienne ontmoet vir pastoor Joseph, en is beïndruk met die flambojante man en sy spinasiebrode....more0minPlay
December 10, 2018MiddagvervolgverhaalKittie spot Petro oor haar kampeerdery saam met Ronnie. Hannes voel dat Floors dinge te vêr gevat het met die protesoptrede. Floors probeer Vivienne oortuig om hulle protes teen die ontwikkeling van Rus en Vrede te ondersteun....more0minPlay
December 07, 2018MiddagvervolgverhaalRonnie en Petro se uitstappie na die motorfiets rally ontaard in 'n nagmerrie. Matrone word onkant gevang toe Vivienne begin uitvra oor haar verlede. Denver is raadop as hy verneem sommige van die inwoners hou 'n protesoptrede wat deur Floors Cronje gelei word....more0minPlay
December 06, 2018MiddagvervolgverhaalVivienne nooi matrone vir aandete om haar nuwe spyskaart uit te toets. Denver probeer sy jaloesie wegsteek toe hy hoor Petro gaan saam met Ronnie na die motorfiets rally....more0minPlay
December 05, 2018MiddagvervolgverhaalPetro bied aan om saam met Ronnie na die motorfiets rally te gaan. Hannes en Floors doen ondersoek na die oorsaak van die brand. Kittie weier om deel te wees van Petro se plan om Ronnie te flous....more0minPlay
December 04, 2018MiddagvervolgverhaalMatrone vind uit dat Hannes by 'n gastehuis ingetrek het om nader aan Frieda te wees, en gaan haal hom. Denver vra Kittie uit oor die inwoners se houding teenoor die beplande ontwikkeling, en stel haar voltyds aan as bemiddelaar....more0minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.