Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
December 03, 2018MiddagvervolgverhaalKittie vertel vir matrone dat Hannes hom in sy woonstel toegesluit het. Petro vra Kittie om haar te help om Ronnie 'n streep te trek. Matrone en Kittie sluit Hannes se woonstel oop, en merk op dat sy tas weg is....more0minPlay
November 30, 2018MiddagvervolgverhaalMatrone noem aan Vivienne dat een van die inwoners gekla het oor haar ryk kos. Denver verneem by Floors of hy die brandstigter was wat die Wendyhuis probeer afbrand het. Ronnie vra matrone of sy saam met hom na die motorfiets rally wil gaan....more0minPlay
November 29, 2018MiddagvervolgverhaalRonnie laat glip by Floors dat die ontwikkelaars 'n kantoor langs sy kwekery oprig. Matrone verduidelik aan Hannes wat hulle te wagte kan wees wanneer Frieda terugkeer. Floors vra Hannes om te help om die ontwikkelaars se nuwe kantoor te saboteer....more0minPlay
November 28, 2018MiddagvervolgverhaalDenver lig Hannes in dat Frieda gediagnoseer is met vroeë Alzheimers. Ronnie konfronteer Kittie oor haar kamtige nuwe kêrel. Denver vra Ronnie om die ontwikkelaars by te staan met die oprig van 'n tydelike kantoor....more0minPlay
November 27, 2018MiddagvervolgverhaalHannes is ontsteld en verward ná die voorval met Frieda. Kittie en Petro bespiegel oor wat fout is met Frieda. Floors stel homself voor aan Vivienne, en vertel haar van sy vermoedens dat Emsie nog lewe....more0minPlay
November 26, 2018MiddagvervolgverhaalVivienne toets haar kersete-spyskaart op Hannes. Kittie toets haar bemarkingsvermoë op Hannes. Frieda sluit haarself in haar woonstel toe nadat sy genoeg van die inmenging in haar private lewe gehad het....more0minPlay
November 23, 2018MiddagvervolgverhaalMatrone verneem by Petro of sy Frieda Jansen se lêer vir haar uit Denver se kantoor kan gaps. Petro vertel vir Ronnie dat Kittie reeds 'n kêrel het. Denver deel die beplande ontwikkelingsplanne van Rus en Vrede met matrone....more0minPlay
November 22, 2018MiddagvervolgverhaalVivienne en matrone sit vas oor die kersete se spyskaart. Denver verneem dat Vivienne van plan is om permanent by Rust en Vrede in te trek. Ronnie vra Kittie of hy saam met haar werk toe kan ry....more0minPlay
November 21, 2018MiddagvervolgverhaalRonnie probeer weer om Kittie te oortuig dat die ongeluk met die motorfiets nie sy skuld was nie. Frieda is nie beïndruk deur die bos angeliere wat iemand vir haar gelos het nie, en Hannes ontken dat dit hy was....more0minPlay
November 20, 2018MiddagvervolgverhaalDenver se ma, Vivienne, is nie tevrede met die uitleg van die kombuis nie, en wil veranderinge aanbring. Petro neem vir Hannes saam na die winkelsentrum om inkopies te doen, en verloor hom in die sentrum....more0minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.