Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
November 19, 2018MiddagvervolgverhaalFloors ontvang nuus dat daar probleme op die plaas is, en hy moet sy dogter gaan besoek. Hannes is gegooi deur Frieda se wispelturigheid. Matrone spreek Kittie aan oor haar vriendskap met Ronnie....more0minPlay
November 16, 2018MiddagvervolgverhaalMatrone is woedend vir Ronnie nadat hy met Kittie geval het met sy motorfiets, en sy nou beseer is. Denver verbied Ronnie om die motorfiets op die perseel te bring. Petro is nuuskierig oor Frieda nadat sy 'n vreemde oproep van 'n familielid ontvang....more0minPlay
November 15, 2018MiddagvervolgverhaalDenver stem in om vir Floors te spreek oor die verandering op die naambord. Ronnie kom spog met sy motorfiets by Kittie. Matrone is bekommerd dat hulle nie iemand sal kry om sjef Suretha te vervang nie....more0minPlay
November 14, 2018MiddagvervolgverhaalRonnie vertel Kittie van die nuwe motorfiets wat hy beplan om te koop, in die hoop dat sy saam met hom vir 'n rit sal gaan. Hannes is oorbluf wanneer Frieda hom met skaak uitstof, en vra Ronnie se hulp....more0minPlay
November 13, 2018MiddagvervolgverhaalFloors is ontevrede oor die nuwe naambord van die aftree-oord, en begin 'n veldtog om ontslae te raak van die T in die naam. Matrone Louw vind uit dat sjef Suretha bedank het, en moet dringend 'n nuwe sjef vind....more0minPlay
November 12, 2018MiddagvervolgverhaalDaar is bloedstollende onthullings vanuit 'n hospitaalbed. Wie tree vir dr. Dawie Becker in die bresse? Wie neem almal groot besluite? Wat gebeur by die see?...more0minPlay
November 09, 2018MiddagvervolgverhaalWat het gebeur die dag toe Dawie Becker en sy vrou Cintaine gaan bergklim, en sy so tragies verongeluk het? Wie se oorbel het Seef Visagie in die stoorkamer opgetel waaruit Susara se skilderye gesteel is? 'n Francois van Dyk-skildery maak sy verskyning....more0minPlay
November 08, 2018MiddagvervolgverhaalWat lewer die opgrawings by Morkel Nienaber se meenthuis op? Wie neem 'n baie groot besluit, met ernstige gevolge? Wie probeer almal om speurwerk te doen? Met watter gevolge?...more0minPlay
November 07, 2018MiddagvervolgverhaalDie skildery van Tafelberg wat destyds uit die boonste gastehuis gesteel is, maak onverwags weer sy verskyning. Waaroor is Sweetness Botes en Martha Sithole so verslae? Wie is PJ Stofberg se onverwagse gas? Waaroor gesels hulle?...more0minPlay
November 06, 2018MiddagvervolgverhaalMorkel Nienaber kry die een skok na die ander. Wat is dit met al die opgrawings? Wat probeer die polisie bereik? Wie vat die langpad? Waarheen? Om wat te gaan doen?...more0minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.