Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
October 19, 2018MiddagvervolgverhaalKamers 303 en 304 van die Tafelkop Hotel in Tafelbergstraat 30, Kaapstad, sal nooit weer dieselfde wees nie. Wat speel alles in die twee hotelkamers af? Wie is die groot argitek van die planne? En wie is die arme slagoffers?...more0minPlay
October 18, 2018MiddagvervolgverhaalMartha Sithole is skielik in die spervuur, maar sy is ook in aanvraag. Wie wil van haar dienste gebruik maak? Susara Visagie se vervalste Francois van Dyk-skildery is weer hoog op die agenda. Wat gebeur by die garage langs die N3, wes van Heidelberg?...more0minPlay
October 17, 2018MiddagvervolgverhaalHoekom kry Sweetness Botes die wind van voor? Conrad Nienaber wil net op sy eksamens fokus en al sy vakke deurkom. Maar wie neem hom onverwags onder kruisverhoor? Dis tyd vir Seef Visagie se volgende besoek aan die chemokliniek. Wie verras hom daar?...more0minPlay
October 16, 2018MiddagvervolgverhaalCindy Nel kry druk van meer as een kant. Hierdie keer aanvaar sy dit nie. Hoekom is Grace Fortuin in 'n slegte bui? Wie staan aan haar verkeerde kant? Sweetness Botes krap weer waar dit nie jeuk nie. Wie is dr. Liebenberg se enigste erfgenaam?...more0minPlay
October 15, 2018MiddagvervolgverhaalDie Franse glo dat as jou hand vol waarheid is, is dit nie altyd verstandig om dit oop te maak nie. PJ Stofberg kon net sowel 'n Fransman gewees het. Hy weet hoe om sy hand toe te hou. Vir wie hou PJ sy hand so toe?...more0minPlay
October 12, 2018MiddagvervolgverhaalKoster kom tot stilstand vir die begrafnis van een van sy geliefde gemeenskapsleiers. Die gemeenskapleier se dood maak steeds opslae. Morkel Nienaber is vol innoverende planne, maar kry hy oral die nodige oor en entoesiasme daarvoor?...more0minPlay
October 11, 2018MiddagvervolgverhaalDis goed vir kollegas om soms saam te sit en die legkaart van onduidelikhede te probeer voltooi. Al is dit net om aan die einde van die sessie uit te vind hoeveel ontbrekende stukkies daar nog is. Wie het 'n intense gesprek?...more0minPlay
October 10, 2018MiddagvervolgverhaalMargaret Koster se begrafnis lewer sy kwota verrassings op. Wie daag almal daarvoor op? Wie is die vroue met 'n hart vol nuwe drome? Gaan sy droom of doen?...more0minPlay
October 09, 2018MiddagvervolgverhaalWaarmee hou Amelia Rossouw haar nou eintlik besig? Wie maak almal van haar talente en dienste gebruik? Wie kry 'n blink plan, en hoe moet dit uitgevoer word? Wie loop sy rieme onverwags lelik styf?...more0minPlay
October 08, 2018MiddagvervolgverhaalDie jagmes begin by meer mense te spook. En dis skielik nie al bewys uit die kindersorgsentrum in die moordsaak nie. Sweetness Botes tel twee en twee bymekaar....more0minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.