Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
November 05, 2018MiddagvervolgverhaalWaarna is dr. Dawie Becker so dringend opsoek? Grace Fortuin besluit om pynlik eerlik te wees. Wie daag almal by die begrafnis op? 'n Telefoonoproep keer iemand se lewe op sy kop....more0minPlay
November 02, 2018MiddagvervolgverhaalAlmal reageer nie dieselfde op die slegte nuus nie. Seef Visagie se gewete jaag hom, en hy kan nie stilsit nie. Hy sleep Conrad Nienaber saam met hom. Waarna soek hulle, en hoe suksesvol is hulle?...more0minPlay
November 01, 2018MiddagvervolgverhaalHulle sê 'n jakkals kan van kleur verander, maar nie van streke nie. Wie se huis loop deur? Watter belangrike troefkaart speel Amelia Rossouw? Hoe suksesvol is sy? Wie beland in die hospitaal?...more0minPlay
October 30, 2018MiddagvervolgverhaalVrede bly een van die mensdom se grootste versugtinge. Maar soms is dit al wat dit is: 'n versugting! In die boonste gastehuis is daar van vrede g'n sprake nie. Dis nie die enigste plek waar daar konflik in oorvloed is nie......more0minPlay
October 29, 2018MiddagvervolgverhaalPJ Stofberg is op 'n missie. Wat is sy agenda? Wie smee duistere planne? Wie se lewe is in gevaar?...more0minPlay
October 26, 2018MiddagvervolgverhaalConrad Nienaber is pas klaar met sy laaste eksamenvraestel toe 'n ligte orkaan hom tref. Maar elke donker wolk het 'n silwer rand. Wie agtervolg hom? Morkel Nienaber is in 'n hoek, en hy weet nie hoe om daaruit te kom nie. By wie gaan klop hy om hulp aan?...more0minPlay
October 25, 2018MiddagvervolgverhaalTot wie se redding kom Seef Visagie? Wie konfronteer dr. Dawie Becker en slaan sy voete onder hom uit? Wie en wat wag op Cindy Nel nadat sy haar laaste vraestel geskryf het?...more0minPlay
October 24, 2018MiddagvervolgverhaalSweetness Botes oortref haarself, maar dit beteken nie sy het haarself 'n guns gedoen nie. Sy't ook deesdae 'n nuk om ander ongevraagd te betrek. En dan neig sy boonop om die wag voor haar mond te vergeet. Dis asof sy in die naam van geregtigheid moeilikheid soek... en kry!...more0minPlay
October 23, 2018MiddagvervolgverhaalConrad Nienaber het meer as een mens erg bekommerd. Dr. Dawie Becker kry 'n onverwagse besoek met 'n nog meer onverwagse versoek. Wie besoek hom met watter versoek?...more0minPlay
October 22, 2018MiddagvervolgverhaalBy wie het Morkel Nienaber sy spoggerige meenthuis gekoop? Wie is die blyste dat die kooptransaksie uiteindelik afgehandel is? Iemand het verdwyn. Die saak moet dringend by die polisie aangemeld word. Wie het verdwyn, en wie meld dit aan?...more0minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.