Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
January 16, 2019MiddagvervolgverhaalRonnie vertel vir Floors al die jongste skindernuus. Matrone is kwaad oor al die veranderinge wat plaasgevind het sedert sy terug is. Santie word op haar plek gesit deur matrone....more0minPlay
January 15, 2019MiddagvervolgverhaalSantie betrap Denver en Petro in matrone se kantoor terwyl hulle vry. Vivienne probeer om Denver beskerm ná die vry-voorval, en stel voor dat Santie vir Petro afdank....more0minPlay
January 14, 2019MiddagvervolgverhaalHannes vermoed Frieda het besluit het om terug te keer na die sorgsentrum. Santie deel nuwe inligting oor 'n plan-B met die ontwikkeling, wat Denver heeltemal verras....more0minPlay
January 11, 2019MiddagvervolgverhaalSantie aanvaar Vivienne se uitnodiging om by Rus en Vrede te kom eet. Kittie vind Frieda op die dak van die hoofgebou, en roep pastoor Joseph om te kom help om haar daar af te kry....more0minPlay
January 10, 2019MiddagvervolgverhaalFrieda wil 'n nuwe testament opstel, en Hannes is nie baie gelukkig daaroor nie. Denver vra Petro om hulle verhouding nie by die werk uit te leef nie. Frieda vra pastoor Joseph om weer vir haar te bid....more0minPlay
January 09, 2019MiddagvervolgverhaalSantie Kotze arriveer by Rus en Vrede, en Denver moet bontstaan. Petro is bly om terug te wees, en help Denver om sy kantoor op te pak. Vivienne deel haar idees vir die toekoms van Rus en Vrede met Santie....more0minPlay
January 08, 2019MiddagvervolgverhaalDenver is geskok as hy hoor Rupert wil vir pastoor Joseph aanstel as onderbestuurder. Rupert hou 'n vergadering met Floors, en oortuig hom om vrede te maak met sy dogter....more0minPlay
January 07, 2019MiddagvervolgverhaalDie gerugte dat pastoor Joseph 'n geneser is, kom by Rupert Aucamp uit en hy wil hom ontmoet. Hannes is kwaad vir pastoor oor die bohaai dat Frieda kamstig genees is....more0minPlay
January 04, 2019MiddagvervolgverhaalDenver doen alles in sy vermoë om Rupert Aucamp te beïndruk. Kittie probeer Floors so vêr moontlik buite sig hou tydens Rupert se besoek. Frieda probeer steeds om haar vriendin Verena Malherbe te kontak....more0minPlay
January 03, 2019MiddagvervolgverhaalDenver is ontsteld as hy verneem sy ma en Kittie versprei gerugte dat pastoor Joseph vir Frieda van Alzheimers genees het. Hannes verras Frieda met 'n uitstappie na 'n luiperd-park....more0minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.