Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
July 11, 2017MiddagvervolgverhaalRachel is woedend wanneer haar broer Pieter onverwags by Alet se woonstel aankom, maar besluit om hom wel in te laat. Klets sleep vir Sannie saam na die Helpende Hand-kostent om te soek na die akteur wat haar kamtig gaan help met haar toneelspel vir die Sewende Laan-kompetisie....more12minPlay
July 10, 2017MiddagvervolgverhaalMa Sannie vra vir Frans om te gaan kyk waar Rachel woon. Klets wil by Sannie weet wanneer hulle die huur gaan betaal, aangesien hulle nog net 'n deposito betaal het. Pieter vra oom Blikkies om saam met hom na die woonstelblok te gaan waar Rachel woon, maar die veiligheidswag wil hulle nie inlaat nie....more14minPlay
July 07, 2017MiddagvervolgverhaalDie Conradie-gesin neem noodgedwonge hulle intrek in Klets Vermeulen se karavaan in die agterplaas. Sus Rachel is geskok toe sy besef sy moet die karvaan met haar ouers deel. Pieter probeer sus Rachel oortuig om te bly, maar sy pak haar goed en besluit sy gaan tydelik by haar vriendin Alet woon....more12minPlay
July 06, 2017MiddagvervolgverhaalMet die Meyers uit die pad, is dit asof die mense van Karatara vir die eerste keer in 'n lang tyd weer kan droom oor die toekoms. Sally en Margie spring dadelik aan die werk om 'n verskil in hulle gemeenskap te maak. Annabel en Adriaan het groot planne vir hulle toekoms....more15minPlay
July 05, 2017MiddagvervolgverhaalRex soek sy pa op nadat sy planne nie uitgewerk het nie. Annabel en Adriaan probeer uitwerk wat die Meyers volgende sal doen. Ulrigh besluit om beheer te neem. Wat voer hy in die mou?...more15minPlay
July 04, 2017MiddagvervolgverhaalSally en Margie maak planne om die Meyers te uitoorlê. Rex en Anel wil van Adriaan ontslae raak. Sal Adriaan vir hulle planne val?...more15minPlay
July 03, 2017MiddagvervolgverhaalLuann deel haar vermoede met Adriaan oor wat met haar oom gebeur het. Anel glo dat sy vir Margie sal kan oorreed om te trek. Adriaan konfronteer vir Rex oor wat hulle met al die mense se huise wil doen. Sal Maggie die kontrak teken?...more13minPlay
June 30, 2017MiddagvervolgverhaalUlrigh en Anel begin om die inwoners van Karatara se handtekeninge te kry om hulle huise oor te teken aan Meyer en seun. Luann en Sally gaan kyk waar Solly sy hartaanval gekry het. Sy maak 'n groot ontdekking....more14minPlay
June 29, 2017MiddagvervolgverhaalAdriaan begin die los drade bymekaar trek. Ulrigh en Anel dien hulle dokumente in vir die tender vir die skoolgeboue, en Ulrigh waarsku Anel dat Adriaan nie sonder handskoene aangevat moet word nie....more14minPlay
June 28, 2017MiddagvervolgverhaalUlrigh is reg om 'n groot tjek te oorhandig. Daar is 'n groot ontploffing en chaos wat uitbreek. Wat het van Solly geword?...more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.