Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
April 03, 2017MiddagvervolgverhaalDie permanente inwoners van Whitewing Lodge probeer hulle sorge en kommer ontkom. Jana se kinderdae spook by haar. 'n Oproep verdiep die raaisel van die hangertjie wat om die geraamte se nek was....more14minPlay
March 31, 2017MiddagvervolgverhaalPaul Jansens ontvang 'n ontstellende oproep van sy dogter. Die spanning oor die onlangse gebeure en onthullings by Whitewing Lodge bedreig Mina en Jana se vriendskap. Jana ontvang 'n oproep wat die raaisel van die geraamte verdiep....more13minPlay
March 30, 2017MiddagvervolgverhaalOuma Hannie vertel vir Mina wat meer as drie dekades gelede by Vier Winde gebeur het. Jeffrey kry onverwags besoek van Betta. Jana se lewe dreig om 'n ontstellende wending te neem wat niemand kon voorsien nie....more14minPlay
March 29, 2017MiddagvervolgverhaalDie permanente inwoners van Whitewing Lodge is diep geskok oor die geraamte wat onder die toring se vloer ontdek is. Jantjie vertel Mina in 'n telefoongesprek hoe die soeke na sy ma hom affekteer. Ouma Hannie maak 'n skokkende onthulling....more13minPlay
March 28, 2017MiddagvervolgverhaalMyra se voorspellings spook by Mina. Ouma Hannie praat haar hart uit. Die bouers maak 'n skokkende ontdekking....more13minPlay
March 27, 2017MiddagvervolgverhaalMina probeer sin maak by Betta ná wat Myra Ballantyne se kaarte vir haar voorspel het. Jana ontdek dat Mina nie die volle verhaal van die destydse polisieondersoek in die Hexvallei vertel het nie. 'n Onskuldige aankondiging maak Mina benoud....more14minPlay
March 24, 2017MiddagvervolgverhaalMina se kuiertjie by Klaas en Myra neem 'n onvoorsiene wending. Die lewe soos wat almal op Visbaai dit geken het, mag permanent verander....more13minPlay
March 23, 2017MiddagvervolgverhaalMina besoek Ouma Hannie met die doel om haar hart oop te maak. Desember is baie winsgewend vir Whitewing Lodge, maar besorg ook heelwat hoofbrekens. Klaas vra Mina 'n ongemaklike vraag....more14minPlay
March 22, 2017MiddagvervolgverhaalDie Jansens se besoek het almal by Whitewing Lodge op hol. Jeffrey is raadop en Mina vrees die laat Sondagmiddagete....more14minPlay
March 21, 2017MiddagvervolgverhaalJeffrey laat hom nie van Mina se onwilligheid om met hom te trou, afskrik nie. Marie maak 'n laspos van haarself. Mina se verlede haal haar onverwags in....more12minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.