Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
May 02, 2017MiddagvervolgverhaalAnnabel Roets daag as nuwe hoof by Laerskool Karatara op. Dadelik besef sy dat Victoria Julies en die ander onderwysers die lewe vir haar gaan moeilik maak. Adriaan vra vir Jonathan om vir hom meer uit te vind oor die Meyers en hulle grondaankope in die passe. Wat is Victoria se probleem met die nuwe hoof?...more14minPlay
May 01, 2017MiddagvervolgverhaalSally en Margie besluit om laatmiddag vir 'n stappie te gaan, en kom af op 'n inbraak by die skool. Rex vra vir Adriaan om betrokke te raak by een van die Meyers se saketransaksies. Sal Adriaan ja sê, en bevind Sally en Margie hulle in groter moeilikheid as wat hulle dink?...more14minPlay
April 28, 2017MiddagvervolgverhaalAdriaan Barnard en Jonathan Randall moet 'n boom in die plantasie uitkap. Die manne geniet dit om weg te kom van die kantoor, en iets fisies te doen. Sally Barnard en Margie Vellance bespreek Karatara en Margie se probleem. Rex Meyer maak na jare weer kontak met Adriaan. Gaan die manne die boom gekap kry sonder komplikasies, en hoekom soek Rex nou skielik vir Adriaan op?...more14minPlay
April 27, 2017MiddagvervolgverhaalMina moet weer afskeid neem van Jantjie, maar die keer geniet sy die ondersteuning en liefde van almal om haar. Sy is nie meer alleen nie en boonop lyk die toekoms baie rooskleurig....more14minPlay
April 26, 2017MiddagvervolgverhaalJantjie vertel van sy Europese wedervaringe en van die interessante meisie van sy drome. Myra het een laaste geheim wat sy openbaar. Jantjie word gewaarsku om nie sy ou vriende in die Hexriviervallei te gaan opsoek nie....more14minPlay
April 25, 2017MiddagvervolgverhaalJeffrey begin 'n nuwe loopbaan. Sara bel met slegte nuus. Mina se wildste verwagtinge word oortref....more14minPlay
April 24, 2017MiddagvervolgverhaalMina het groot nuus vir Jeffrey. Sara het nuus oor Jantjie. Drien Adams bel met slegte nuus. Jeffrey bring 'n verrassing vir Mina....more14minPlay
April 21, 2017MiddagvervolgverhaalMina, Jeffrey en Betta ervaar 'n unieke belewenis by Ouma Hannie. Jana het 'n reuse uitval met haar pa. Mina breek die wurggreep van die verlede oplaas....more14minPlay
April 20, 2017MiddagvervolgverhaalJeffrey se lewe verander ingrypend ná 'n gesprek met Jana en 'n besoek aan Kaapstad. Die laaste las op Mina se gewete word na byna twintig jaar uitgewis....more13minPlay
April 19, 2017MiddagvervolgverhaalSara en Mina word deur Schoeman en Iris Oortzen oor die verlede gekonfronteer. Jana besin oor haar lewe en tree in 'n diep gesprek met Jeffrey....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.