Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
September 01, 2016MiddagvervolgverhaalHester en Daleen bespreek die rede vir Hester se terugkeer, en wat van Hester en Johan gaan word. Bart oorreed vir Sweis om hulle enkelmonitors te ontkoppel terwyl Bart vir Suzanne besig hou. Sal Suzanne agterkom wat die twee manne in die mou voer?...more13minPlay
August 31, 2016MiddagvervolgverhaalBart en Sweis is reg om vir Lennon uit te breek. Storm kom agter dat Amanda planne gehad het vir 'n groot diamant. Suzanne is besig om twee en twee bymekaar te tel. Wat gaan sy doen as sy agterkom wat Bart hulle beplan?...more12minPlay
August 30, 2016MiddagvervolgverhaalRachel en Amanda raak betrokke in 'n bakleiery, en net een oorleef. Wie kan dit wees? Storm kom agter dat daar meer in die dorp aangaan as wat hy oor ingelig is en hy soek antwoorde by Lennon....more12minPlay
August 29, 2016MiddagvervolgverhaalRachel probeer haar bes om haarself uit 'n baie moeilike posisie te wurm. Sweis moet boodskapper speel tussen Bart en Lennon. Lennon raak ongeduldig en wil dadelik oorgaan tot aksie....more12minPlay
August 26, 2016MiddagvervolgverhaalBart berei 'n romantiese ete vir Suzanne voor, en natuurlik het hy bybedoelings. Amanda en Storm keer Rachel se visserskuite aan om hulle te deursoek. Amanda konfronteer Rachel. Die vonke gaan spat....more12minPlay
August 25, 2016MiddagvervolgverhaalSweis en Bart is besig om die laaste reëlings te tref voor hulle die groot plan in werking stel. Amanda verduidelik aan Storm hoe hulle vir Rachel gaan vastrek. Rachel probeer almal speel om die beste uitslag vir haarself te bewerkstellig, maar het sy te veel afgebyt?...more11minPlay
August 24, 2016MiddagvervolgverhaalSweis en Bart probeer die laaste paar kinkels uit hulle plan kry. Lennon voel die spanning raak te veel vir hom. Storm en Nina besluit om die aand saam te gaan uiteet. Dalk is dit die begin van meer as net 'n vriendskap tussen hulle....more11minPlay
August 23, 2016MiddagvervolgverhaalBart en Sweis begin die plan vir Lennon se ontsnapping aanmekaar sit. Nina ontmoet vir Storm by die tronk, en kry slegte nuus. Amanda wil vir Lennon van die siekeboeg na die gewone tronk skuif, en Bart besef dis nou of nooit vir hulle plan....more12minPlay
August 22, 2016MiddagvervolgverhaalAmanda besluit om op te tree en dreig vir Lennon. Storm wil meer weet oor die walvisstasie. Amanda neem vir Lucy uit die dorp uit, maar wat is haar plan?...more12minPlay
August 19, 2016MiddagvervolgverhaalAmanda besluit wat sy met die inligting gaan doen wat sy by Lucy gekry het. Suzanne en Nina praat oor mans en liefde. Storm waarsku vir Amanda dat haar besluite die hele dorp teen haar kan draai....more12minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.