Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
August 04, 2016MiddagvervolgverhaalSweis kry 'n aanval, en Suzanne voel sy kan nie meer die ouer mans in haar gastehuis hanteer nie. Nina besef dat sy sal moet intree. Sy reël 'n afspraak vir Lennon en Bart. Dis die eerste keer in 20 jaar dat Pa en seun mekaar gaan sien. Wat gaan gebeur?...more11minPlay
August 03, 2016MiddagvervolgverhaalLex is dood, en dit het 'n groot impak op almal se lewens. Nina probeer haar projek red deur vir Lennon die waarheid te vertel. Lennon vind uit sy pa is Bart van Rensburg....more12minPlay
August 02, 2016MiddagvervolgverhaalLex sukkel om die slegte nuus van Joyce te verwerk. Suzanne probeer die ou manne op 'n gesonde dieet sit. Sweis en Lennon sukkel om kop bo water te hou. Sal hulle probleme die oorhand kry?...more15minPlay
August 01, 2016MiddagvervolgverhaalRachel druk vir kaptein Burger in 'n hoek. Hy skuld haar geld, en sy soek antwoorde by Lennon. Suzanne begin agterdogtig raak oor wat Lennon en Lex doen. Kaptein Burger ondervra vir Lennon, en verloor sy humeur....more12minPlay
July 29, 2016MiddagvervolgverhaalLex en Bart vind vir Joyce, maar dis glad nie wat hulle verwag het nie. Hester verdwyn, en dit laat kaptein Burger wonder of hy iets verkeerd gedoen het. Sal Lex en Bart kan terugkom in Laastedraai in sonder dat hulle gevang word?...more13minPlay
July 28, 2016MiddagvervolgverhaalLex en Bart is in Kaapstad opsoek na Joyce, maar sal hulle haar kan kry? Kaptein Burger is in 'n goeie bui na sy ete saam met Hester. Nina en kaptein Burger moet gaan kyk wat is fout met die sender by Laastedraai. Sal hulle agterkom dat Bart-hulle daarmee gepeuter het?...more13minPlay
July 27, 2016MiddagvervolgverhaalSweis moet die fort hou terwyl Bart en Lex vir Joyce gaan soek. Johan wil kom kyk wat fout is met die moniteringstelsel, en Sweis het sy hande vol met hom. Amanda het nog een vraag vir Lennon... Wat kan dit wees?...more12minPlay
July 26, 2016MiddagvervolgverhaalHester nooi vir Johan om vis te kom braai by haar huis. Hy vind uit hoekom Hester na soveel jare in Europa teruggekeer het. Rachel begin ongeduldig raak met die diamantstorie en besluit om vir Raps te bel. Wat gaan die twee in die mou voer?...more13minPlay
July 25, 2016MiddagvervolgverhaalBart, Sweis en Lex werk aan 'n manier om by Laastedraai uit te glip. Dis 'n resies teen tyd. Amanda laat Rachel verstaan dat sy weet waarmee Rachel regtig haar geld maak....more11minPlay
July 22, 2016MiddagvervolgverhaalRachel dreig Johan by sy seun se skool. Lex en Bart begin 'n plan beraam om uit te vind wat met Joyce gebeur het. Johan ondervra vir Lennon en onder druk raak hy gewelddadig....more12minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.