Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
July 21, 2016MiddagvervolgverhaalSuzanne val uiteindelik vir Bart en Lex se poets. Sweis vertel vir Bart dat sy seun in die tronk is. Hester en Johan besef hulle kan dalk meer wees as goeie vriende. Hester kry 'n oproep van iemand in haar verlede. Wie kan dit wees?...more13minPlay
July 20, 2016MiddagvervolgverhaalLex raak al hoe meer bekommerd oor Joyce. Bart wonder oor Sweis en hoe hy gaan aanpas by Laastedraai. Amanda en Rachel konfronteer mekaar. Wat is die regte rede vir Amanda se teenwoordigheid in die dorp?...more12minPlay
July 19, 2016MiddagvervolgverhaalBart en Lex stel hulle plan in aksie om Suzanne terug te kry. Sweis verduidelik vir Lennon hoe dinge in die siekeboeg werk. Bart en Lex word amper gevang, en Sweis raak deurmekaar en aggressief wanneer hy te veel stres ervaar....more12minPlay
July 18, 2016MiddagvervolgverhaalRachel soek inligting by Johan oor Lennon. Nina berei Sweis voor vir sy skuif na die Laastedraai. Lennon word oorgeplaas na die tronk se siekeboeg. Rachel plaas vir Johan voor 'n ultimatum....more13minPlay
July 15, 2016MiddagvervolgverhaalAmanda druk vir Lennon in 'n hoek. Johan verduidelik vir Nina presies hoekom Lex en Bart in die tronk is. Lex raak bekommerd oor Joyce wat nie sy oproepe beantwoord nie. Sal Lennon onder Amanda se druk knak?...more13minPlay
July 14, 2016MiddagvervolgverhaalBart en Lex is ongelukkig met die manier waarop Suzanne hulle hanteer en besluit om haar 'n les te leer. Kaptein Johan Burger is ernstig oor sy werk, en glo nie Nina se projek met die ouer mans sal werk nie. Dit lyk asof Rachel 'n houvas op Johan het. Wat kan dit wees?...more12minPlay
July 13, 2016MiddagvervolgverhaalBart en Lex daag op by hulle nuwe blyplek, Laastedraai. Bart en Suzanne sit al vas tydens hulle eerste ete. Lucy het besluit dat die liefde wat sy en Lennon vir mekaar het, nie sterk genoeg is vir die krisis nie....more13minPlay
July 12, 2016MiddagvervolgverhaalLex verduidelik aan Bart dat sy familie niks meer met hom te doen wil hê nie, maar dat daar tog iemand is wat vir hom wag om uit te kom. Lucy stel vir Lennon voor 'n ultimatum. Gaan hy vir haar vertel wat sy wil hoor?...more12minPlay
July 11, 2016MiddagvervolgverhaalNina van de Caap tref die laaste reëlings vir Bart en Lex se skuif na die gastehuis. Lex sien uit na die verandering, maar Bart wonder of dit regtig beter vir hulle sal wees. Amanda probeer vir Lucy oorreed om meer by Lennon uit te vis oor die diamant. Sal sy dit doen?...more11minPlay
July 08, 2016MiddagvervolgverhaalDie vrouens op die dorp besluit om by die mynkantore te gaan betoog totdat hulle antwoorde kry. Amanda probeer vir Lennon in 'n hoek druk. Sy begin agterkom dat Lennon meer weet as wat hy te kenne gee. Lucy is lief vir Lennon, maar die twyfel en onsekerheid begin aan haar knaag....more12minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.