Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
June 23, 2016MiddagvervolgverhaalDebbie daag by Joey op en vra om Tony te sien. Pieter se outopsieverslag bevat verdoemende bewyse, en Jacques kom te staan voor die waarheid....more12minPlay
June 22, 2016MiddagvervolgverhaalDie susters maak vrede. Marissa is hartseer. 'n Openhartige gesprek tussen Ansie en Reinet klaar jarelange misverstande op...more14minPlay
June 21, 2016MiddagvervolgverhaalJacques dwing Ansie om die grond wat hy by haar huur, aan hom te verkoop. Tony maak planne om haar te bevry. Reinet bel en belowe Jacques om Marissa Groenkloof toe te bring....more12minPlay
June 20, 2016MiddagvervolgverhaalJacques terroriseer vir Ansie. Jerome soek hulp by Tony. 'n Hele span polisiemanne sak toe op Groenkloof. Reinet daag ook op....more12minPlay
June 17, 2016MiddagvervolgverhaalMarissa besluit om na haar ma toe te gaan. Ansie is kwaad vir Mike en Reinet. Jerome maak die waterpomp heel. 'n Veldbrand jaag die hele Roosvallei op hol. Ansie ry Groenkloof toe om Jacques te waarsku....more13minPlay
June 16, 2016MiddagvervolgverhaalTant Dollie vertel vir Baby van haar nuwe huisie. Reinet gaan eet by Mike's Deli, knoop 'n geselsie met hom aan en vergeet die rose wat sy moet aflewer....more13minPlay
June 15, 2016MiddagvervolgverhaalTony neem Jacques in vir ondervraging. "Sara" het verdwyn. Jacques is in die moeilikheid....more10minPlay
June 14, 2016MiddagvervolgverhaalJacques is in 'n toestand. Reinet probeer hom help. Marissa skuil by Jerome. Jacques kom soek Debbie en Marissa op Roosvallei....more14minPlay
June 13, 2016MiddagvervolgverhaalJohnny is weer moeilik. Tony kom haal vir Debbie. Hy soek die waarheid, maar kry dit nie. Daardie nag dink Johnny hy sien 'n spook....more11minPlay
June 10, 2016MiddagvervolgverhaalMike voel soos 'n wrak, maar kanselleer nie die ete nie. 'n Koerantberig ontstel tant Dollie en Ansie. Reinet flerrie met Mike, en Ansie vererg haar....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.