Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
June 09, 2016MiddagvervolgverhaalJacques is gewapen en op die oorlogspad. Tony maak 'n plan en kry vir Debbie blyplek by die Janses. Jacques kry die Oranjezicht-adres in die hande. Mike se lewe is in gevaar....more13minPlay
June 08, 2016MiddagvervolgverhaalMarissa kom in trane by die roosstalletjie aan en ontstel tant Dollie. Mike nooi Ansie en Reinet uit vir ete. Marissa slaap oor....more13minPlay
June 07, 2016MiddagvervolgverhaalJacques kuier by Debbie in die hospitaal. Oom Johnny kry nog nagmerries oor die ongeluk. Debbie ontslaan haarself. Tony volg haar na 'n huis in Oranjezicht....more14minPlay
June 03, 2016MiddagvervolgverhaalDebbie is in die hospitaal. Tant Dollie raak onseker oor haar nuwe woonplek. Reinet gaan kuier by Jacques....more14minPlay
June 02, 2016MiddagvervolgverhaalAnsie vra Jerome om verskoning. Johnny is op pad Roosvallei toe. Reinet daag eindelik op....more13minPlay
June 01, 2016MiddagvervolgverhaalAnsie sien nie juis uit na Reinet se kuier nie. Debbie verdwyn en Jacques is smoorkwaad. Min weet hy wat nog vir hom wag....more14minPlay
May 31, 2016MiddagvervolgverhaalJacques en Debbie se naweek op Hermanus is 'n mislukking. Tony is in sy skik met die inligting wat hy op Pieter se selfoon kry. Jerome en Marissa se vriendskap verstewig. Tony soek na leidrade in Debbie se woonstel....more14minPlay
May 30, 2016MiddagvervolgverhaalMike beveel aan dat Ansie Pieter se selfoon vir die polisie gee. Jacques is in 'n beduiwelde bui. Tony kan nie wag om die selfoon in die hande te kry nie....more12minPlay
May 27, 2016MiddagvervolgverhaalTony snuffel op Groenkloof rond, maar Marissa laat haar nie flous nie. Jerome word aangesê om vrede te maak met Marissa. Jacques waarsku Debbie om haar mond te hou....more12minPlay
May 26, 2016MiddagvervolgverhaalJerome word vals beskuldig. Hy vra hulp by Tony. Hulle soek en kry spore wat na Groenkloof toe lei. Mike troos vir Ansie. Iemand het met die dam se waterpomp gelol, en dis nie Jerome nie....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.