Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
May 11, 2016MiddagvervolgverhaalTant Dollie staak en Jerome kom laat vir werk. Ansie verlang na Pieter, want dis moeilik so alleen. Tony verwag van Jerome om sy informant te wees. Mike troos vir Ansie....more12minPlay
May 10, 2016MiddagvervolgverhaalJacques en sy assistent Debbie is baie eie met mekaar. Marissa bots met tant Dollie. Jacques en Debbie deel 'n gevaarlike geheim....more12minPlay
May 09, 2016MiddagvervolgverhaalJacques se dogter Marissa ry perd Roosvallei toe en sien Jerome raak. Ansie stel hom aan as tuinbestuurder, en Marissa kry 'n naweekwerkie. Tony ondervra vir Jacques oor die ongeluk...more12minPlay
May 06, 2016MiddagvervolgverhaalSpeursersant Tony Klaase ondersoek die ongeluk wat Pieter du Toit se dood veroorsaak en Johnny Janse verlam het. Hy maak seker dat Jerome betyds by die werk uitkom. Tant Dollie staak, en dit gaan dol op Roosvallei....more13minPlay
May 05, 2016MiddagvervolgverhaalTant Dollie sluit die Roosstalletjie oop. Sy en Ansie, die eienares, kom goed klaar. Mike kondig aan dat hy 'n nuwe deli oopmaak. Jacques van die buurplaas Groenkloof kla oor Ansie die huurgeld van die grond wat hy by haar huur, verhoog....more13minPlay
May 04, 2016MiddagvervolgverhaalBeekman bieg dat hy Susan gehelp het om van die skiettoneel by die kerkie in Churchhaven weg te kom. Wynand kry nuus oor Amelia van die hospitaal....more14minPlay
May 03, 2016MiddagvervolgverhaalArmand besluit om Susan te help om landuit te vlug, en vra Wynand om te help. Lizelle is verbaas om te hoor dat Lenie al Vernie se goed gaan oppak en verkoop....more13minPlay
May 02, 2016MiddagvervolgverhaalDonovan gaan vra Lizelle se hulp om sy skuld aan Amelia terug te betaal en hulle vennootskap te beëindig. Armand ontvang 'n telefoonoproep van Susan....more14minPlay
April 29, 2016MiddagvervolgverhaalLenie kom haal Donovan by die hospitaal en is geskok toe sy hoor Amelia is geskiet. Armand onderneem om Susan op sy eie op te spoor en haar te laat boet vir haar dade....more13minPlay
April 28, 2016MiddagvervolgverhaalSusan en Henry kom weg van die skiettoneel voor Beekman daar opdaag. Wynand kry Donovan en Lienka by die huis op die kleinhoewe....more11minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.