Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
May 25, 2016MiddagvervolgverhaalJohnny ry saam met Joey Roosvallei toe om die loodgieterswerk aan Dollie se huisie te inspekteer. Ansie ontdek vreemde telefoonommers en SMS'e op Pieter se selfoon. Tant Dollie word vroeg wakker en hoor die gedruis van water....more13minPlay
May 24, 2016MiddagvervolgverhaalJacques wil Debbie paai en vir 'n naweek Hermanus toe vat. Ansie kry e-pos van haar moeilike suster uit Londen. Sy wil kom kuier....more13minPlay
May 23, 2016MiddagvervolgverhaalAnsie en Mike gaan see toe vir die dag. Tony het 'n vermoede dat Debbie vir hom lieg. Ansie ontdek 'n selfoon in een van Pieter se baadjiesakke....more13minPlay
May 20, 2016MiddagvervolgverhaalJacques en Debbie maak rusie. Ansie kry 'n ruiker wat sy nie wil hê nie. Debbie drink pille om haar senuwees te kalmeer. Jacques betrap Tony met Ansie se ruiker....more11minPlay
May 19, 2016MiddagvervolgverhaalJohnny gooi tuin nat. Sy rystoel sit in die modder vas en Tony kom tot sy hulp. Johnny haal sy frustrasies op Joey uit. Tony ondervra Debbie by haar luukse woonstel....more12minPlay
May 18, 2016MiddagvervolgverhaalDis die opening van Mike's Deli en Ansie verskaf die rose. Sy en Joey ontmoet mekaar. Debbie word smoordronk en Mike ontferm hom oor haar....more11minPlay
May 17, 2016MiddagvervolgverhaalJacques vang vir Jerome in Marissa se slaapkamer. Ansie kry 'n klap wat vir Jerome bedoel is....more11minPlay
May 16, 2016MiddagvervolgverhaalJoey bel Jerome en vra hulp met Johnny wat geval het. Tony neem beheer van die situasie. Daar is loodgieterwerk op Roosvallei. Marissa-hulle hou 'n laatnag-partytjie en Jerome slaap oor....more12minPlay
May 13, 2016MiddagvervolgverhaalTony ondervra vir Debbie en ontstel haar. Die wind waai en Mike help Ansie rose pluk. Ansie onthou gelukkiger dae saam met Pieter....more12minPlay
May 12, 2016MiddagvervolgverhaalJerome en Tony kuier Sondag by Johnny en Joey. Joey maak haar hart oop vir Tony. Johnny is gefrustreerd en kry nagmerries....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.