Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
April 27, 2016MiddagvervolgverhaalLenie neem finaal afskeid van Vernie se 'spook' in die garage. Beekman berei Amelia voor om die geld by die kerkie in Churchhaven af te laai, waar Susan 'n skokkende onthulling oor haar ware identiteit maak....more14minPlay
April 26, 2016MiddagvervolgverhaalWynand ontvang 'n boodskap van die ontvoerders om die geld vir die losprys af te lewer by die ou kerkie in Churchhaven. Donovan begin al hoe meer agterdogtig raak oor Susan en die vreemde Duitser, Heinrich Biermann (wat natuurlik Henry Cloete is)....more13minPlay
April 25, 2016MiddagvervolgverhaalLizelle besoek Lenie en vind tot haar skok die waarheid uit oor hoe haar oorlede verloofde, Malcolm, vermoor is. Armand verras Amelia met nóg 'n skok....more13minPlay
April 22, 2016MiddagvervolgverhaalDonovan is verbaas as Susan laatnag by sy woonstel opdaag. Wynand vra Lizelle om met haar broer te praat. 'n Geskokte Beekman volg Susan en Donovan na 'n kleinhoewe buite Langebaan....more13minPlay
April 21, 2016MiddagvervolgverhaalArmand ontstel Wynand. Susan jok vir Amelia oor Donovan Keyser en vertel haar nie van die geld wat hy gewen het nie. Beekman gee Armand 'n oorveeg....more13minPlay
April 20, 2016MiddagvervolgverhaalAmelia konfronteer Susan oor haar agterbakse gekonkel. Wynand ontvang 'n nota met besonderhede oor Lienka se losprys van haar ontvoerders. Beekman is verdag oor Susan se vreemde optrede, en daar wag 'n verassing op haar wanneer sy Lenie besoek....more14minPlay
April 19, 2016MiddagvervolgverhaalLizelle konfronteer Donovan oor die geld wat hy by Amelia geleen en gaan uitdobbel het. Armand ontmoet Lizelle oor Oude Baken se geskiedenis en sy oupagrootjie se verbintenis met die tamboeryn....more13minPlay
April 18, 2016MiddagvervolgverhaalLizelle probeer meer inligting uit Lenie kry oor die geskiedenis van die tamboeryn. Susan is woedend vir Henry dat hy nie hulle plan gevolg het met Lienka se ontvoering nie. Susan vertel Lizelle van Donovan wat gaan dobbel het....more14minPlay
April 15, 2016MiddagvervolgverhaalWynand en Beekman kom op 'n grusame toneel af op Koot se plaas, en Armand is nêrens te vinde nie. Armand daag intussen onverwags by Oude Baken op....more13minPlay
April 14, 2016MiddagvervolgverhaalWynand en Beekman arriveer by Koot se plaas om Armand te kry. Susan en Donovan gaan dobbel en hy verloor die geld wat Amelia hom geleen het....more12minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.