Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
April 13, 2016MiddagvervolgverhaalLizelle vertel Lenie wat sy kon uitvind oor die tamboeryn se geheimsinnige geskiedenis. Wynand en Beekman vertrek na Koot van Tonder se plaas om Armand te gaan haal....more14minPlay
April 12, 2016MiddagvervolgverhaalAmelia ontmoet Lenie en hulle bespreek hulle kinders soos ou vriende. Beekman vra Susan om Lienka te oortuig om haar ma die waarheid te vertel....more13minPlay
April 11, 2016MiddagvervolgverhaalDonovan vra Amelia vir nog 'n lening omdat hy platsak is. Amelia verras Beekman deur hom te vra om Lienka uit te neem, want sy wil weet of haar dogter lesbies is....more13minPlay
April 08, 2016MiddagvervolgverhaalWynand probeer vir oulaas om Amelia te oortuig om te skik vir die egskeiding. Lenie vertel Lizelle die geskiedenis van Vernie se tamboeryn....more13minPlay
April 07, 2016MiddagvervolgverhaalHenry Cloete arriveer in Kaapstad om Susan te help om die wiel aan die rol te kry om die De Villiers familie te kelder. Lienka bieg teenoor Wynand dat sy verlief is....more14minPlay
April 06, 2016MiddagvervolgverhaalWynand neem Lienka vir 'n plesierrit met sy nuwe Ferrari na Rooiels, en hulle besoek aan die vakansiehuis bring ou herinneringe terug. Lizelle dring aan dat Lenie die dokter besoek. Beekman lewer Wynand se diamante veilig af....more12minPlay
April 05, 2016MiddagvervolgverhaalDonovan bieg teenoor Lenie dat hy in 'n finansiële penarie is. Amelia belê 'n vergadering met die bouers by die La Rochelle ontwikkeling. Susan reël met Beekman dat hy toegang tot Wynand se kluis op Oude Baken kan kry....more13minPlay
April 04, 2016MiddagvervolgverhaalWynand ontmoet Lienka by die vuurtoring in Mouillepunt en is verbaas om Amelia daar te sien. Susan beraam 'n plan om Lizelle op Wynand verlief te kry....more14minPlay
April 01, 2016MiddagvervolgverhaalLizelle vertel Donovan dat sy Wynand de Villiers se skeisaak gaan hanteer. Amelia neem Lienka saam met haar om Wynand te verras met sy verjaardag....more13minPlay
March 31, 2016MiddagvervolgverhaalWynand vra Beekman om by die kluis op Oude Baken in te breek. Lizelle stem in om Wynand se skeisaak te hanteer. Susan en Lienka gaan dans weer saam....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.