Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
March 15, 2016MiddagvervolgverhaalWynand en Beekman beland in 'n skietgeveg met stropers. Lienka vertel vir Amelia dat sy Armand as vermis aangegee het by die polisie. Donovan kom bieg teenoor Lenie dat hy en Lizelle by die casino gedobbel het....more13minPlay
March 14, 2016MiddagvervolgverhaalLizelle gaan soek Donnie by die casino. Wynand en Beekman hoor geweerskote en vermoed daar is renosterstropers op die plaas doenig....more12minPlay
March 11, 2016MiddagvervolgverhaalSusan bied aan om Armand se posisie as bemarker by La Rochelle oor te neem. Lizelle gaan kuier vir haar ma en probeer vrede maak. Lienka is geskok toe sy hoor dat Armand dalk verlief geraak het op Susan....more13minPlay
March 10, 2016MiddagvervolgverhaalAmelia dink Susan het net Beekman se aandag probeer trek met die inbraak by haar kothuis. Lienka is bekommerd dat Armand nie huis toe gekom het nie....more12minPlay
March 09, 2016MiddagvervolgverhaalVernie se begrafnis word gehou, en Donovan probeer Lizelle en sy ma te kry om met mekaar te praat. Amelia en Susan daag onverwags by die begrafnis op....more13minPlay
March 08, 2016MiddagvervolgverhaalAmelia wil 'n naweek saam met die kinders in Rooiels spandeer. Lienka probeer Armand kry om uit sy kamer te kom, en Lizelle ontvang slegte nuus....more12minPlay
March 07, 2016MiddagvervolgverhaalDr. Andre Bester van die Seminarie van die Evangelies Gereformeerde Kerk....more12minPlay
March 04, 2016MiddagvervolgverhaalWynand en Beekman keer terug na Suid-Afrika, en Beekman vis uit oor Wynand se gevoelens vir Lizelle. Lienka daag onverwags by Oude Baken op....more13minPlay
March 03, 2016MiddagvervolgverhaalWynand bel Amelia uit Chicago en vertel haar dat Beekman deur 'n spul skurke aangehou word. Lizelle probeer steeds verhoed dat Donovan voortgaan met sy plan om 'n aandeel in hulle pa se besigheid vir Amelia te gee....more14minPlay
March 02, 2016MiddagvervolgverhaalArmand vra Amelia uit oor haar grootword jare as 'n arm kind. Lizelle is geskok wanneer sy hoor Donnie het Lenie oortuig om volmag te teken, wat hom beheer oor sy pa se skoonmaakbesigheid sal gee....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.