Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
March 30, 2016MiddagvervolgverhaalLizelle vind Lenie weer in die garage waar sy besig is om hardop uit 'n boek voor te lees en probeer uitvind wat aangaan. Wynand daag onverwags by Oude Baken op en Amelia bel die polisie om hom te verwyder....more14minPlay
March 29, 2016MiddagvervolgverhaalAmelia en Lienka word deur Koot van Tonder se soldate by die plaas betrap. Beekman daag by die plaas op en eis dat Armand sy ma en suster vrylaat....more12minPlay
March 28, 2016MiddagvervolgverhaalWynand daag op by Oude Baken om van sy goed te kom haal en word toegang deur Susan geweier. Donnie probeer agter die kap van die byl kom oor Lenie se gesels met Vernie. Susan vis by Beekman uit oor Wynand....more13minPlay
March 24, 2016MiddagvervolgverhaalLizelle kry Lenie in Vernie se werkswinkel waar sy besig is om met Vernie te gesels. Lienka en Amelia daag op by die plaas buite Malmesbury waar Armand is en word deur die hekwagte weggewys....more13minPlay
March 23, 2016MiddagvervolgverhaalAmelia is woedend oor die nuus dat Wynand van haar wil skei, en haal haar woede op alles en almal om haar uit. Wynand trek na die dakwoonstel in Mouillepunt. Susan nooi Lienka om saam met haar te gaan dans....more13minPlay
March 22, 2016MiddagvervolgverhaalWynand probeer Lizelle oortuig om sy skeisaak teen Amelia te hanteer. Lienka besoek Armand op die plaas buite Malmesbury en is verras om te sien dat dit eintlik baie goed met hom gaan....more13minPlay
March 21, 2016MiddagvervolgverhaalLizelle stuur 'n bos blomme vir Wynand om hom beterskap toe te wens, waarop hy oorgaan tot drastiese stappe. Lizelle neem Donovan vir middagete en probeer uitvind of hy al weer by die casino was om te dobbel....more13minPlay
March 18, 2016MiddagvervolgverhaalBeekman vra Susan om 'n boodskap vir hom by Wynand te kry. Donovan neem sy ma saam na die La Rochelle-ontwikkeling. Beekman besoek Armand op die plaas buite Malmesbury waar hy 'n heel ander Armand teëkom....more13minPlay
March 17, 2016MiddagvervolgverhaalAmelia wil nie hê Beekman moet die slegte nuus oor die renosters aan Wynand meedeel nie. Lienka ontvang inligting dat Armand in Malmesbury gesien is. Lizelle verras Lenie deur haar uit te neem vir ete in Houtbaai....more13minPlay
March 16, 2016MiddagvervolgverhaalBeekman jaag inderhaas met Wynand na die hospitaal op Ceres. Susan laat weet Amelia dat Wynand gewond is, en Amelia vertrek na Ceres. Beekman bevestig dat dit stropers was wat agter renosterhorings aan was....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.