Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
July 08, 2025Wat gebeur met die see?Koning pikkewyn waarsku die ander pikkewyne dat hulle nie in die see moet gaan nie. Hoekom kan dit wees? ...more15minPlay
July 04, 2025Wie kan vir leeu help?Sal die sterkste dier vra vir hulp wanneer dit nodig is? ...more9minPlay
June 30, 2025Die meerste-katmeerste-kat Daar is 'n klein diertjie wat elke kol druk en elke toutjie trek. WattWatter diertjie kan dit wees? ...more11minPlay
June 26, 2025O gats! Help ons!Stompie en a Stertjie besluit om te gaan swem in 'n warm water poel. Maar daar sien hulle 'n groot gevaar! ...more11minPlay
June 22, 2025Vriend van almalsneeuluiperd lees die woorde van 'n held! Kan heldhy ook 'n held wees? ...more14minPlay
June 19, 2025Help! Die wolf kom.Die diere op die plaas probeer die wolf uit oorlê. Sal hulle dit kan reg kry? ...more12minPlay
June 15, 2025Vadersdag chaosDie miere wil so graag vir hulle Pappa die lekkerste geskenk gee vir Vadersdag, maar dinge gaan nie so maklik nie. Luister na die chaos...more10minPlay
June 11, 2025Waar is my maanhare?Koning Leeu verloor sy maanhare. o gits! Kan hy nog Koning wees? ...more11minPlay
June 08, 2025Die geyserTwee klein woestyn jakkalsies gaan op 'n groot avontuur opsoek na 'n geyser. Luister wat gebeur als! ...more14minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.