Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
May 05, 2025Nie weer die boek nie!Stompie spoor die gevaarlike boek op en teken iets wat gevaarliker is as swart pumas! Wie gaan hulle red?...more10minPlay
May 03, 2025Die ruimtevaarderKieterkat wil graag die ruimte besoek. Maar hoe sal hy dit reg kry?...more12minPlay
April 29, 2025Liggies in die donker'n klein goggatjie sien 'n liggie in 'n wêreld vol donker. Wat gaan gebeur?...more7minPlay
April 25, 2025Oupa! Ek ken die storieBoer Stefaans kom met ietsie by di huis aan wat vir Alice bekend lyk. Wat kan dit wees?...more13minPlay
April 21, 2025VettieBoemsTant Miems wil perd ry in die Wildtuin. Gou-gou ruk sake hand uit....more10minPlay
April 18, 2025Hier is moeilikheidDrie seediere breek 'n reel wat die hele koraalrif in die moeilikheid bring. Wat nou?...more11minPlay
April 15, 2025Vark se verjaarsdag spelietjiesVark verjaar en wil al sy gunsteling verjaarsdag spelietjies speel. Wat sal dit wees?...more10minPlay
April 13, 2025Wie se spoor is die?Die diere in die bosveld kry 'n vreemde spoor.. Is dit vriend of vyand?...more13minPlay
April 10, 2025Die swart woudSwart diere van die nag het alles swart geverf. Almal was ongelukkig. Sal daar ooit weer kleur wees?...more10minPlay
April 08, 2025Help ons GrootZillaDie pikkiwyne se huis is in gevaar! Sal GrootZilla hulle opeet of help?...more11minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.