Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
June 06, 2025Die grootste haaiKom ons luister wat gebeur met die megladon en boer Stefaans-hulle...more10minPlay
June 03, 2025Vloei riviere see toe?Boer Stefaans gaan see toe ry met 'n boot. Kan hy daar uit kom? ...more11minPlay
May 31, 2025Wie se spoor is die?Die wilde diere kry 'n vreemde spoor in die bosveld? Wie se spoor kan dit wees? ...more11minPlay
May 27, 2025Maoeter in die grotstrikkie, Stompie en Stertjie gaan soek na 'n dier wat nog nooit ontdek was nie. Sal hulle een kan opspoor? ...more16minPlay
May 25, 2025Dis koud donkieWat soek 'n donkie in die bosveld? En dan kry hy nog koud ook. Luister en vind uit! ...more8minPlay
May 18, 2025Die beste huisMuis gaan wys vir Kokkorot 'n huis. Kan dit regtig 'n lekker plek wees?...more11minPlay
May 14, 2025Die vervelige boek'n boek besluit eendag dat hy nie meer van sy storie hou nie. Kan 'n boek sy eie storie verander?...more13minPlay
May 11, 2025Die gespikkelde moeraspaddatjieDie gespikkelde moraspaddatjie broei uit en soek na sy Ma en Pa. Waar kan hulle wees?...more11minPlay
May 08, 2025Die onmoontlike kompetisieStompie en Stertjie neem deel aan die moeilikste kompetisie om deel te kan word van die sirkus. Gaan hulle dit maak?...more11minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.