Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
April 04, 2025Alice wil watergoggas vangAlice wil gaan watergoggas vang in die plaasdam. Maar O gats. Daar is 'n waarskuwing oor die radio! Wat kan dit wees?...more11minPlay
April 01, 2025Die gevaarlike boekStrikkie die apie vind 'n vreemde boek. Is die boek werklik gevaarlik? Luister en vind uit....more13minPlay
March 30, 2025Pappa Leeu se woordeDie hiënas maak amok in die bosveld. Arme Madelief is in gevaar. Wie gaan haar kan red?...more14minPlay
March 27, 2025Koning Mierleeu wil swemKoning Mierleeu wil swem maar hy het 'n groot probleem! Wie kan hom help...more12minPlay
March 24, 2025Walvis en TroupantTroupant ontmoet 'n nuwe maat. Maar walvis is in die moeilikheid. Sal Troupant kan help?...more13minPlay
March 21, 2025Wat is in die seewierwoud?'n groot gevaar kom na die pikkiwyne. Wie sal hulle kan help?...more12minPlay
March 18, 2025Die vloed komBoer Stefaans droom van 'n vloed. Maar sy buurmam dink hy is sommer laf....more11minPlay
March 16, 2025Blink tande en kraaieDie Tandemuis probeer hulle blink tandehuise teen die kraaie beskerm. Maar O gats dit gaan rof!...more10minPlay
March 11, 2025Die katjie in die oseaanTwee pikkewyne kry 'n katjie in die oseaan. Waar kom hy vandaan?...more12minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.