Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
February 04, 2025Krokkie wou nie swem nie'n klein krokedil wou nie swem nie want vir hom was dit te moeilik? Sou iemand hom kon leer om te swem?...more8minPlay
February 01, 2025Die hartseer leeutjieDie klein leeutjie dink hy was te stout om huis toe te gaan. Wat het hy gedoen?...more14minPlay
January 29, 2025Hou die huis deurmekaarDie goggas geniet die deurmekaar huis, maar o gats! Vandag is opruim dag!...more11minPlay
January 26, 2025Hoekom is jy laat?Ou klein Galjoentjie is laat by see skool. Sal jy sy rede glo?...more8minPlay
January 23, 2025Waar is die wilde diere?Boer Stefaans vat vir wagter en haantjie om te gaan wilde dier kyk in die bosveld. Sal hulle enige diere sien?...more13minPlay
January 19, 2025Kan hy vlieg?Die brachiosaurus se droom is om te vlieg. Kan hy dit reg kry?...more8minPlay
January 16, 2025Herbivore word jagtersAl die groente en vrugte besluit hulle gaan nie meer op geëet word nie. Hoe gaan die herbivore nou kos kry?...more10minPlay
January 14, 2025Hoe kom ons by die see?Na 'n masiewe storm beland die pikkiwyne op 'n eienaardige plek. Waar is die see dan heen?...more11minPlay
January 12, 2025Die eerste skooldagAlice en astefaansie se eerste skooldag is vol reën! Gaan hulle betyds kan wees?...more13minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.