Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
December 05, 2024Wat is in die boks?Iemand laai 'n persenteboks af in die wildtuin. Wie se geskenk is dit?...more12minPlay
December 02, 2024Ons gaan see toeRaai wat gebeur alles op Alice se eerste dag by die see!...more12minPlay
November 29, 2024Die dapper muisPappa muis ruik lekker kos. Maar in sy pad is 10 katte. Sal hy die kos kan kry?...more11minPlay
November 26, 2024Grou laat die stof staanTydens 'n groot droogte het die laaste druppel in die dam op gedroog? Watter plan sal hulle maak om weer water in die dam te kry?...more12minPlay
November 24, 2024Die fantastiese duikAlice en haar twee boeties hou 'n duik kompetisie vir die wilde diere. Wie gaan wen?...more14minPlay
November 22, 2024Die groot glySes wilde dier pak 'n groot gly aan. Maar O gats! Daar is gevaar! Sal hulle oorleef?...more14minPlay
November 20, 2024Stadsjaap se blommeStadsjaap se blomme word gegaps deur Parkiepiet. Sal jy dit weer kan terug kry?...more13minPlay
November 17, 2024Alice en haar teddyAlice gaan kuier op die plaas. Maar O gats! Haar teddy doen vreemde dinge...more9minPlay
November 15, 2024Wie is op die maan?Die drie apies sien iemand op die maan en maak 'n plan om daardie iemand te red voor die maan verdwyn. Sal hulle dit reg kry?...more11minPlay
November 13, 2024Die vet veldmuisDie bosmuise trek veld toe omdat dit te gevaarlik is in die bos. Hulle loop 'n veldmuis raak en besluit om by hom te leer oor veiligheid in die veld....more10minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.