Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
October 17, 2024Vloed in die huisKan 'n kraan wat oop vergeet word 'n hele huis laat vloed?...more12minPlay
October 15, 2024Die pikkewyne gaan op safariTwee pikkewyne besoek die wildtuin, maar O gats! Hier kom 'n onverwagse avontuur!...more13minPlay
October 13, 2024Skilpad se droomSkilpad het 'n droom wat nie klink of dit waar kan word nie. Dink julle hy moet 'n ander droom kry?...more11minPlay
October 10, 2024Die bose boskatjieOuma Petunia se koekies word gesteel deur 'n stoute bobbejaan. Wie sal haar kan help om dit weer te kry?...more12minPlay
October 08, 2024Oom Jan vind fossieleOom Jan se avonture in Afrikanaland is nog lank nie klaar nie. Hy vind nog gevaarlike maar wonderlike diere...more10minPlay
October 06, 2024Die manjefieke dierLuister hoe oom Jan leer dat die diere wat ons sien is eintlik meer werd as al die goud in die wêreld. #diere...more12minPlay
October 03, 2024Wie sal my maatjie wees?Arme paddatjie wil graag maatjies hê. Maar waar sal hy hulle kry?...more9minPlay
October 01, 2024Die vreemde leeuDie diere in die wildtuin gewaar 'n vreemde leeu wat baie slim lyk. Wat dink julle kan 'n leeu so slim laat lyk?...more11minPlay
September 29, 2024Die lokvalDie plaasdiere beland in 'n lokval en word gesteel. Sal hulle weer die huis kan vind?...more10minPlay
September 26, 2024Roep die SomerbeerDie Winterwolwe pla die diere van die oerwoud. Wie gaan die Somerbeer kan vind?...more12minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.