Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
September 22, 2024Die spesiale geskenkBoer Stefaans koop vir Tant Miems 'n baie spesiale geskenk. Maar ooo gats! Hier kom 'n groot gemors!...more13minPlay
September 19, 2024Koning Leeu en kraaiKraai kom kuier by Koning Leeu. Maar O gats! Toe die gebeur 'n vreemde ding!...more11minPlay
September 17, 2024Die gevaarlike eksperimentDie drie aapies bring iets baie gevaarlik skool toe vir hulle eksperiment. Wat kan dit wees?...more11minPlay
September 15, 2024Die bliksoldaatBiksie lees van 'n bliksoldaat en dink dadelik daar is een wat in sy skoolsaal wegkruip...more9minPlay
September 13, 2024Dinosourus dieretuinAlice en Kerneels gaan saam hulle ouers na die beste dieretuin in die hele wêreld! Wat gaan hulle daar sien?...more14minPlay
September 11, 2024Die yster visTwee pikkewyne vlug weg van 'n luiperdrob en beland in 'n vreemde ding. Is hulle dalk in groter gevaar?...more11minPlay
September 09, 2024Wie steel die eiers?Alice kom kuier by haar ouma, Tant Miems, om iets te help vang wat die hoenders se eiers steel. Wat kan dit wees?...more11minPlay
September 07, 2024Die begin van rugbyLuister na waar die Springbokke begin rugby speel het#springbok #stories...more13minPlay
September 05, 2024Die donker gatDrie apies wil gaan kyk na die diep donker gat in die woud. Maar dit is glad nie so veilig soos hulle gedink het nie...more9minPlay
September 03, 2024Gevaar in die rotspoelTjommie die vissie en sy maatjies speel in 'n rotspoel. Maar O gats! Hier kom 'n gevaar....more10minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.