Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
September 01, 2024Die plat berg van AfrikanalandOom Jan bereik Afrikana land. Maar sy avontuur begin met baie meer aksie as wat jy verwag het....more14minPlay
August 29, 2024Iets val uit die vliegtuigStompie en Stertjie sien iets uit die vliegtuig val net toe die son sak. Sal hulle kan uitvind wat dit is?...more12minPlay
August 27, 2024Wagter ontmoet vir PetuniaWagter ontmoet 'n hond in die stad en luister na 'n avontuur wat sy gehad het...more10minPlay
August 25, 2024Die Japanese nija weselTant Miems kry 'n diertjie wat die plaas kan oppslas terwyl hulle weg is. Maar die jakkalse het ander planne...more15minPlay
August 23, 2024Die klipkatte van Egiptanië (deel 3)Vandag maak oom Jan se storie klaar. Dink julle hy het die skat gekry?...more8minPlay
August 22, 2024Die klipkatte van Egiptanië (deel 2)Die tweede gedeelte van oom Jan die seevaarder se storie. Wat gebeur alles in die driehoek huise?...more9minPlay
August 21, 2024Die klipkatte van EgiptaniëOom Jan die seevaarder wil die wêreld gaan verken. Wat sal hy alles ontdek?...more10minPlay
August 18, 2024Waar is die water heenDie wilde diere se gunsteling stroom het ophou vloei. Waar is die water heen?...more13minPlay
August 15, 2024Die sneeumanDie pikkewyne ontmoet 'n sneeuman wat begin smelt. Sal hulle hom veilig op 'n koue plek kan kry?...more9minPlay
August 13, 2024Willie se tjoepieWillie gaan see toe met sy gunsteling tjoepie. Maar O gats die tjoepie waai weg. Sal hulle mekaar ooit weer sien?...more9minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.