Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
August 11, 2024Die bessies by die reënboogTwee vlakvartjies stry vreeslik en hulle Pappa stuur hulle na die reënboog om vliegbessies te gaan haal. Dink julle hulle kan die plek kry waar die reënboog begin?...more11minPlay
August 08, 2024Resies op die plaasHier gebeur 'n onverwagse resies op die plaas. Wie gaan wen?...more9minPlay
August 07, 2024Kom ons gaan maan toeKoning Leeu wil maan toe gaan om te gaan uitvind of dit regtig van kaas gemaa is. Hoe sal hy daar kom?...more9minPlay
August 04, 2024So begin 'n plaasBoer Stefaans wou 'n plaas bou wat baie min werk nodig het maar steeds al die diere wat daar woon.. Sal sy plan kan werk?...more10minPlay
August 02, 2024Die verjaarsdag verrassingStrikkie en Stompie gaan vir Stertjie verras op sy verjaarsdag. Maar oo gats.... Alles gaan nie volgends plan nie...more11minPlay
July 31, 2024Die windsprinkaneDie diere van die bosveld hoor van die wind sprinkane wat oppad is. Dit is vreeslik want die sprinkane eet alles op. Is daar 'n manier om hulle te stop?...more10minPlay
July 29, 2024Olimpiese spele op die plaasBoer Stefaans se mak meerkat wil vir almal wys hoe goed hy is. Sal hy elke item kan wen?...more10minPlay
July 27, 2024Die onderwater wonderwêreld (deel 2)Die pikkewyne doen hulle beste om die wonderwêreld te red. Sal hulle dit reg kry?...more15minPlay
July 25, 2024Die onderwater wonderwêreld (deel 1)Pikkie lees van 'n onderwater wonderwêreld maar is nie seker of daar regtig so plek kan wees nie. Tot hy iemand raakloop wat hom wys in die regte rigting....more14minPlay
July 23, 2024Waar is Skillie se dop?Arme ou Skilile het sy dop verloor. Waar sal hy dit tog vind?...more10minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.