Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
June 29, 2024Brawe bobbejaanKoning Leeu is ontvoer en raai net wie is die beste een om hom te gaan red?...more10minPlay
June 27, 2024Help! Boetie muis is gevang.Pappa muis moet 'n plan maak om boetie muis te red. Maar wie sal hom help?...more9minPlay
June 25, 2024Waar is ons gogga?Die diere mag hulle gunsteling gogga skool toe vat. Maar ooo tog! Iemand het hulle gogga verloor.......more9minPlay
June 23, 2024Raai-raai op die plaasAlice en André kuier by Boer Stefaans en Tant Miems op die plaas. Waarmee sal hulle besig gehou word?...more10minPlay
June 20, 2024Die Kangories van Brisbanië (deel 2)Die meerkatte is die laaste van die tog om hulle dogtertjie terug te kry. Maar sal hulle die Dingo bende oorwin?...more13minPlay
June 18, 2024Die Kangories van Brisbanië (deel 1)Die meerkat gesin besoek 'n vet land en hulle dogtertjie word ontvoer. Net die Kangories sal hulle kan help....more13minPlay
June 16, 2024Vadersdag storie tweeDie tweede weergawe van die Vadersdagstorie... Van watter een hou jy die meeste?...more9minPlay
June 16, 2024Vadersdag storie eenDie eerste weergawe van die Vadersdagstorie. Watter een is jou gunsteling?...more10minPlay
June 13, 2024Kom ons vang die TandemuisAlice het 'n tand getrek en hoor die Tandemuis gaan vir haar geld gee. Sy is dadelik lus om die Tandemuis te vang!...more9minPlay
June 11, 2024Die miere en die rooi romanDie miere en die rooi roman vind 'n stuk koek en wil daarvan huis toe neem. Die rooi roman wil egter wys dat hy sterker en slimmer is as die miere en wil alles self doen. Dink julle dit is slim van hom?...more11minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.