Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
May 19, 2024Die StormbandpikkewyneDie Stormbandpikkewyne van Antartika probeer hulle beskerm teen die Seeluiperds. Sal hulle dit reg kry?...more11minPlay
May 16, 2024Die HoringsaurusDrie klein aapies gaan op 'n ekspidisie in die woud om iets te sien wat hulle nog nooit gesien het nie. Wat sal hulle ontdek?...more11minPlay
May 14, 2024Die Woestynjakkalse soek 'n huisDie oase droog op en die Woestynjakkalse moet 'n nuwe huis gaan soek. Maar in die woestyn om hulle bly die gevaarlike Woestyn sandhaaie. Sal hulle 'n huis kan vind?...more12minPlay
May 12, 2024Die Boskrokodil'n Klein leeutjie gaan op 'n soektog toe 'n Boskrokodil al die persente steel wat hy vir sy maatjies gemaak het. Sal jy dit alles kan terug kry?...more12minPlay
May 11, 2024MoedersdagDrie kinders wil Mamma verras met ontbyt. Maar dink julle hulle maak lekker kos?...more10minPlay
May 09, 2024Raai raai die goggaDit is die oerwoudskool se gunsteling speletjie. Kan jy alles reg raai?...more12minPlay
May 07, 2024Vang vir tant MiemsDit is wasdag op die plaas en al die wasgoed hang op die draad. Maar O gats daar kom 'n wind. Wat nou?...more9minPlay
May 05, 2024Die Seerowerskip deel 2Die pikkewyne gaan help die seekat om sy manskappe te gaan terug kry... Sal hulle dit regkry?...more11minPlay
May 02, 2024Die seerowerskipDie pikkewyne gewaar 'n seerowerskip en gaan kruip dadelik weg. Is daar kwaai seerowers wat hulle gaan vang?...more9minPlay
April 30, 2024Die OlifantvarkeBoer Stefaans moet 'n plan maak om sy lieflike groot aarbeie op te pas teen die Olifantvarke. Watter plan kan hy maak?...more12minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.