Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
April 05, 2024Blou bullie en die boewe'n Blouwildebees se droom is om eendag 'n wildbewaarder te wees. Wat sal hy doen as boewe opdaag in die bosveld?...more11minPlay
April 03, 2024Rivier onder die sandDrie jakkalsies gaan soek na 'n rivier onder die sand. Waar sal hulle een kry?...more9minPlay
April 02, 2024Die WollenosterTwee skapies word gesteel en net een dier sal hulle kan terug kry.... Die WollenosterLuister op YouTube...more1minPlay
March 30, 2024Waar is my wolkombers?Alice kuier by Oupa en het 'n wolkombers ge brei. Maar die volgende more is dit weg. Waar kan dit wees?...more9minPlay
March 28, 2024Waar is die golweDrie pikkewyne word wakker en sien daar is geen golwe nie. Kan hulle weer golwe iewers vind?...more11minPlay
March 27, 2024Die SluipersDie goggas in die woud vind uit daar is Sluipers naby hulle. Hulle klink gevaarlik nè?...more11minPlay
March 24, 2024Die yster voëlDaar iewers in die woud is 'n yster voël wat die diere dophou. Is hy gevaarlik?...more13minPlay
March 22, 2024Hoe vang ons 'n wolk?Die diere op die plaas wil 'n wolk vang sodat die dam kan vol kom voor die winter. Sal hulle dit kan reg kry?...more9minPlay
March 19, 2024Die Bagoempers van BrugvilleWat op dees aarde is die Bagoempers? Is hulle dalk gevaarlik?...more10minPlay
March 17, 2024Die ruimteklipVier dier op die plaas word amper getref deur 'n klip wat uit die ruimte geval het. Wat gebeur as iets aan die klip raak?...more9minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.