Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
April 28, 2024Die brawe leeu'n Klein bobbejaantjie beland in 'n ou kwaai krokedil se grot. Wie sal hom kan red?...more14minPlay
April 25, 2024Die ysbeer en roomysDie pikkewyne is bang vir ysbeer wat op gedaag het op die strand. Is daar iets wat hy dalk eerder sal eet as pikkewyne?...more9minPlay
April 23, 2024Die ou kasteelLaerskool Oerwoud besoek die ou kasteel in die woud. Is dit veilig vir kinders?...more13minPlay
April 21, 2024Die swart T-Rex'n Swart T-Rex vind 'n pad in die woonarea van vriendelike dinosouruse en wil kom moeilikheid maak. Sal hulle hom weer kan uit jaag?...more10minPlay
April 18, 2024Die groot waatlemoenBoer Stefaans groei 'n masiewe waatlemoen vir 'n kompetisie. Hoe groot kan 'n waatlemoen word?...more10minPlay
April 16, 2024Iets val van die Jeep se dak afDaar val 'n sakkie van 'n Jeep se dak af wat deur die bosveld ry. Wat sal die diere alles daarin ontdek?...more12minPlay
April 14, 2024Hoe groot is die seeTwee visies is oppad skool toe maar raak toe besig om uit te vind hoe groot die see is...more10minPlay
April 11, 2024Die muise vang 'n katPappa muis sien 'n skaduwee in die skuur. Dalk is dit 'n kat wat hulle wil kom vang. Hulle sal 'n plan moet maak om die kat eerste te vang....more11minPlay
April 09, 2024Hier kom die jakkalseHoenderhaan sien skaduwees op die plaas rondloop en besef... Die jakkalse is hier om moeilikheid te maak. Gaan hulle veilig wees?...more9minPlay
April 07, 2024Red ons van die lawaDie diere in die woud besef dat die lawa gat gaan oorloop omdat iets die rivier blok. Sal iemand hulle kan red?...more12minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.