Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
June 09, 2024Boer Stefaans en die T-rex'n Aardbewing veroorsaak dat n Dinosourus op die plaas beland. Hoe gaan hulle hom weer terug kry waar hy hoort?...more12minPlay
June 06, 2024Wat storm deur die woud?Die diere in die oerwoud skrik wakker met 'n dier wat deur die woud storm en skree. Wat kan dit wees?...more9minPlay
June 04, 2024Drie meerkatte en AntartikaDrie meerkatte wil die wêreld sien en beland eerste op Antartika. Dink julle hulle het dit geniet?...more10minPlay
June 02, 2024Die vreemde klein voertuigDie diere in die bosveld ontdek 'n vreemde voertuig in die pad? Wie is daar binne in?...more11minPlay
May 31, 2024Die piekniek vol avontuurTant Miems wil piekniek hou op die koppie maar natuurlik loop alles nie volgens plan nie....more9minPlay
May 29, 2024Die goggas sien die wêreldDrie goggas waai weg op 'n ballon. Watter diere sal hulle alles sien?...more9minPlay
May 27, 2024Die Sterretjie kom kuierDrie aapies sien hoe val 'n ster uit die lug. Hoe gaan hulle dit terug in die lug kry?...more8minPlay
May 25, 2024So sê meerkatte dankieDie meerkatte se lewens wat gered toe iets hulle jaag... Vir wie moes hulle dankie sê?...more8minPlay
May 23, 2024Die trampolineTant Miems het 'n Trampoline bestel. Dink julle hulle sal dit geniet?...more10minPlay
May 21, 2024T-rexie is braafDie dinosourusse se vallei word bedreig deur 'n vulkaan. Sal iemand hulle kan red?...more12minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.