Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
July 21, 2024Die swart gevaarDie jakkalse is terug om hoenders te vang en hulle het 'n gevaarlike gedierte saam gebring. Sal die hoenders veilig wees?...more14minPlay
July 18, 2024Avontuur na die wolkeDie drie aapies beland in 'n woeste storm wat hulle op 'n groot avontuur stuur. Maar O gats, wie agtervolg hulle?...more11minPlay
July 16, 2024Die WoestynkrokodilDie woestyn is besig om uit te loop in die see. Wie sal al die diere kan red?...more8minPlay
July 14, 2024Gevaar uit die diep see'n Masiewe storm bring gevaar uit die diepste van die see. Sal die see diertjies hulself kan beskerm?...more11minPlay
July 12, 2024Bobbejaan is die besteArme bobbejaan word heeltemal mis verstaan. Die diere dink hy is bang vir niks.... Maar is hy?...more11minPlay
July 10, 2024Ons wil koek eetDie goggas maak 'n plan om die koek wat in die asblik is te kry. Maar alles loop nie volgends plan nie....more11minPlay
July 08, 2024Alice en die T-rexAlice ontdek 'n klein T-rexie op die plaas en speel te lekker. Maar Wagter weet hier kom moeilikheid....more12minPlay
July 06, 2024Die gloeiende geitjiesDie drie aapies help 'n gloeiende geitjie soek na sy maatjie wat gevang is deur gevaarlike gediertes. Sal hulle veilig bly?...more10minPlay
July 03, 2024Pika en die ysbeerPika dwaal eendag ver van die huis af en ontdek 'n gevaarlike dier. Wat sal hy doen om veilig te bly?...more11minPlay
July 01, 2024Waarsku die dierePappagaaiduif hoor van gevaar en moet dadelik die diere gaan waarsku. Maar sal hy betyds wees?...more9minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.