Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
March 14, 2024Die karnavalDrie pikkewyne wil na die sandkasteel karnaval toe gaan. Maar gaan hulle dit reg kry om nie gesien te word nie?...more9minPlay
March 12, 2024Die groot eierDrie leeus ontdek 'n groot eier en een dink 'n olifant gaan daaruit broei. Maar wat is regtig daar binne?...more9minPlay
March 10, 2024Waar kom die water vandaan?Boer Stefaans en tant Miems gaan kyk waar die water vandaan kom. Nooit het hulle geëet wat op hulle wag nie....more13minPlay
March 07, 2024Gogga verjaarGogga verjaar maar niemand het 'n koek nie. Wie is die vinnigste gogga om die koek te gaan haal?...more10minPlay
March 05, 2024Is groente sterker as vrugte?Die diere besluit om 'n oorlog te sodat hulle vir eens al altyd kan weet of groente sterker is as groente. Wat gaan wen?...more13minPlay
March 03, 2024Die BosrenosterDie drie aapies leer van 'n geheime grot diep in die woud. Wat sal daar binne wees?...more12minPlay
March 01, 2024Die yster voëlDie diere vlug vir 'n yster voël wat skielik oor hulle vlieg. Wat kan dit wees?...more10minPlay
February 27, 2024Wit en blouDie bobbejane kom steel vrugte, maar Boer Stefaans maak 'n plan!...more8minPlay
February 25, 2024Wie het Koning Leeu se maanhare?Koning Leeu verloor sy maanhare en weet hier kom moeilikheid!...more10minPlay
February 22, 2024Die kinders kom see toeDie pikkewyne maak die strand gereed vir die kinders wat kom speel, maar wat wil die haaie maak?...more8minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.