Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
February 20, 2024Alice wil jaagAlice wil so graag in 'n vinnige ding jaag. Wat sal oupa Stefaans kan bou op die plaas?...more10minPlay
February 17, 2024Pikkewyn gaan oerwoud toePikkewyn gaan kuier in die oerwoud en vind uit dat daar 'n prinses in 'n kasteel wat gevange gehou word deur 'n groot krap. Wat gaan hy maak?...more17minPlay
February 14, 2024Val-in-die-tuin dagDrie apies wil 'n baie spesiale dag hou vir al die ander diere van die woud. Sal hulle dit kan reg kry?...more8minPlay
February 11, 2024Slaaptyd avontuur op die plaasBoer Stefaans bou 'n vreemde bed vir Tant Miems. Sy gaan op die grootste avontuur terwyl sy slaap en van niks weet nie....more11minPlay
February 08, 2024Sandrowers van die NamibTwee bakoorjakkalsies word gevang deur vreemde sandrowers en weg gevoer. Waarheen word hulle geneem?...more14minPlay
February 06, 2024Ben die beerBen die beer is baie bekommerd oor die gevare in die woud. Iemand sal die ander diere in die woud moet beskerm. Wie sal kom help?...more9minPlay
February 04, 2024Die groot robotTant Miems en klein Alice gaan soek na tant Miems se breinaalde wat sy in die land verloor het. Maar daar kry hulle iets baie groter....more12minPlay
February 01, 2024Die skat in die woudTwee pikkiwyne ontdek 'n kaart van 'n skat iewers op die eiland. Dit is iewers begrawe en hulle gaan dit soek....more14minPlay
January 30, 2024Die WoestynkrokodilDie arme diertjies in die woestyn is vasgekeer deur 'n vreeslike gedierte. Wie sal hulle red?...more10minPlay
January 28, 2024Hou die Wildtuin skoonVuilgoed lê rond en pla die diere. Wat gaan hulle maak om die Wildtuin skoon te hou?...more10minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.