Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
January 26, 2024Ou Gemmer-LemmerGemmer-Lemmer is die plaas se gunsteling hoender. Maar O gats, iets vreesliks gebeur met hom. Wie kan hom help?...more7minPlay
January 24, 2024Wie bou die sandkastele?Die pikkiwyne kry elke more sandkastele op die strand maar niemand wat dit bou nie. Wie kan dit wees?...more13minPlay
January 22, 2024Die fontein-ongelukDie klein diertjies gaan speel by die nuwe fontein, maar o gats. Iets gebeur wat die diertjies in gevaar stel....more9minPlay
January 19, 2024Waar is WagterWagter het nie saam met boer Stefaans huis toe gekom nie. Iemand moet hom gaan soek in die dorp....more15minPlay
January 18, 2024Die woeste wind'n woeste wind waai 3 aapies weg war vlieer vlieg. Hoe gaan hulle gered word?...more9minPlay
January 13, 2024Die groot fonteinTant Miems wil plek hê vir haar roostuin. Daarom moet boer Stefaans bome uithaal maar onder die bome ontdek hulle die grootste fontein. Wat gaan hulle maak?...more13minPlay
January 09, 2024Roep die DieredokterIemand moet die Dieredokter gaan roep voor die Olifante weg waai in die wind! Maak gou!...more9minPlay
January 04, 2024Boer Stefaans gaan haal sy skatDie pers seekat het die duikboot weg see toe, maar boer Stefaans gaan sy skat terug vat...more12minPlay
January 02, 2024Die MollenosterStompie en Stertjie gaan soek na pienk kristalwater in die woestyn. Maar daar skuil 'n gevaarlike gedierte. Gaan hulle veilig bly?...more14minPlay
December 28, 2023Die skat op die plaasBoer Stefaans skoffel 'n land om met sy trekker en ontdek 'n groot yster ding onder die grond. Wat kan dit wees?...more14minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.