Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
December 22, 2023Die groot gejaagDie mense hou 'n liggiesfees wat onderbreek word deur 'n kameelperd, en net daar begin die groot gejaag...more10minPlay
December 19, 2023Die waterspeelparkDie groot diere bou vir vir al die kinders 'n speelparkie voor die storm kom. Maar kan hulle betyds klaar wees?...more9minPlay
December 17, 2023Red die kuikensDie jakkalse kom steel die kuikens en die plaas diere besluit om terug te veg! O gits hier kom 'n groot geveg....more9minPlay
December 15, 2023Die vreemde persentePappas en mammas gaan soek persente vir hulle kinder aapies, maar alles is uitverkoop. Waar sal hulle persente kan kry?...more10minPlay
December 13, 2023Kersfees is oppadTant Miems wil haar gunsteling rooi kersfees koek bak. Boer Stefaans moet al die rooi bessies gaan pluk vir die koekkleursel...more9minPlay
December 11, 2023Tant Miems skrik grootSkoenlapper wil 'n blom hê en spinnekop wil vlieg maar tant Miems wou nooit geskrik het nie....more9minPlay
December 09, 2023Die masiewe papajaDie aapies maak 'n plan om die grootste papaja in die woud by die diere uit te kry sodat almal kan saam eet. Maar sal hulle dit reg kry?...more11minPlay
December 07, 2023Wie bou die beste sandkasteel?Die pikkiwyne het 'n kompetisie om te sien wie die beste en grootste sandkasteel kan bou. Wie gaan wen?...more10minPlay
December 05, 2023Die groot trekkerBoer Stefaans kry 'n nuwe trekker maar die diere wil net nie wegbly van die trekker af nie. Raai net wat gebeur volgende......more9minPlay
December 03, 2023Dinosourussies soek goggasDie dinosourussies wil goggas skool toe vat en hulle maatjies gaan wys, maar hulle gaan na die deel van die eiland met die grootste goggas...more10minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.