Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
December 02, 2023Meerkat en MegladonMeerkat beland in die see en ontmoet 'n masiewe haai. Wat gaan hier gebeur?...more10minPlay
November 30, 2023Die groot vloedDie vloed kom af en die diere spoel weg. Wie gaan hulle red?...more10minPlay
November 28, 2023Teddy soek sy huisTeddy word wakker in die straat. Sy klein mensie het hom verloor. Sal hy weer sy huis kan kry?...more9minPlay
November 26, 2023Kan diere 'n wolk vang?Dit is baie warm en droog op die plaas. Kan die diere 'n plan maak en 'n wolk vang sodat dit weer kan reën....more9minPlay
November 24, 2023Waar is krokedil se stert?Krokedil het sy stert verloor toe hy 'n vreeslike gedierte gesien het. Wat kon dit wees?...more11minPlay
November 21, 2023Die swart luiperdDie stekelrige hiënas pla die wilde diere van die bosveld as hulle in die nag wil slaap. Wie sal hulle kan help?...more8minPlay
November 20, 2023Kan ons weerlig vang?Drie aapies gaan hulle bes probeer om 'n weerlig te vang. Maar ek dink dit is te gevaarlik...more7minPlay
November 17, 2023Die vreemde sneeumanDit kom sneeu in die somer, en saam met die sneeu kom 'n vreemde sneeuman...more11minPlay
November 15, 2023Die groot yster visDie pikkewyne kry 'n groot yster vis in die see. Daar is iets in die vis.... Wat kan dit wees?...more10minPlay
November 14, 2023Die boek van skatte'n Klomp dinosourussies gaan op 'n skatte jag. Is daar regtig 'n skat of is dit alles net 'n storie in 'n boek?...more16minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.