Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
October 21, 2023Waar is Olifant se slurp?'n Masiewe olifant daag op in die bosveld, heeltemal sonder sy slurp. 'n Paar diere help hom gou-gou soek na sy slurp. Waar kan dit wees?...more9minPlay
October 18, 2023Die gloei-beerAlice het haar teddy verloor, maar in die bosse skuil iets groots... Wat is dit en hoe kan dit help?...more10minPlay
October 16, 2023Die vlug van die aapiesDie drie aapies het 'n plan om 'n vliegtuig te bou. Maar hoe gaan hulle alles by mekaar kan maak?...more12minPlay
October 15, 2023PannekoekHennetjie gaan pannekoek bak. Wie sal haar help om dit te maak?...more8minPlay
October 12, 2023Die haai se tandeDie groot haai het sy tande verloor en 'n seekat besluit om hom te help soek daarna. Sal hulle dit kan kry?...more10minPlay
October 10, 2023Pikkewyne veg terugDie pikkewyne moet hulself teen die seekatte beskerm. Maar hoe sal hulle dit kan doen?...more12minPlay
October 08, 2023Die kwaai olifantStompie en Stertjie maak 'n plan oom kwaai olifant gelukkig te maak. Dit is baie moeiliker as wat hulle gedink het. Wat sal kan hom laat glimlag?...more8minPlay
October 06, 2023Die muise maak chaos op die plaasTwee muise stry oor wie die vinnigste is... Maar terwyl hulle 'n resies hou breek chaos uit...more11minPlay
October 04, 2023Tant Miems se super komposTant Miems koop super kompos vir haar rose, maar wat gebeur as sy teveel oor haar rose gooi?...more10minPlay
October 03, 2023Die aapies gaan huis toeDie drie aapies moet skatte uit duik voor hulle kan huis toe gaan. Wat is daardie skaduwee onder die see?...more8minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.