Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
September 15, 2023Die vuurwurmBennie moet sy meisie gaan red uit die spinnerakke van die nag spinnekoppe. Sal hy dit kan reg kry?...more7minPlay
September 13, 2023Die skoenlapperStompie en Stertjie ontdek 'n wurm in die woud. Wat sal die wurm word as hy aanhou eet?...more9minPlay
September 12, 2023Die wilde sirkusDie dinosourussies kry 'n pamflet van 'n sirkus wat kom. Watter toertjies gaan hulle alles sien?...more13minPlay
September 11, 2023Die verjaarsdag-pikkewynePikkie en vissie kry ballonne vir hulle verjaarsdag, maar heliumbalonne kan jou mos laat opstyg...more7minPlay
September 10, 2023Wilde diere en 'n kanonDie wilde diere speel met 'n kanon en krap 'n oorlog om. Wat is dit wat hulle doen?...more9minPlay
September 07, 2023Die jakkalse komDie diere op die plaas moet hulle beskerm teen die jakkalse wat kom. Hoe sal hulle dit reg kry?...more9minPlay
September 05, 2023Die kokkerot leer van wilde diereDuif kry vir kokkerot op 'n boek en besluit om hom al die wilde diere te gaan wys....more10minPlay
September 04, 2023Die groot sneeubalDie bere hou hulle jaarlikse sneeubal geveg. Wat gebeur as een van hulle by die berg afrol?...more8minPlay
September 03, 2023Die paddas hou konsertDie paddas hou 'n konsert vir die wilde diere van die bosveld, maar hoop die reier kom nie. Want reiers eet mos paddas...more8minPlay
September 01, 2023Die grot tussen die rotseDrie pikkewyne val in 'n grot tussen die rotse. Daar is vreemde geluide in die donker. Wat is dit en sal hulle veilig kan uitkom?...more9minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.